Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 43

A G R I-W E N K E voordat geplant word. Pas ook die opbrengsmikpunt aan. Kliënte kan hul eie ondersoek op strategiese plekke in die land doen. Boor met ‘n grondboor waar die droë en nat dele is, of maak profielgate en bepaal hoe nat die grond is. Alternatiewelik kan Senwes Landboudienste behulpsaam wees met kwantifisering van grondvog. Koring maak grootliks staat op die opgegaarde grondvog vir groei en graanproduksie. Die belangrikheid van goeie onkruidbeheer op oorlê-lande kan nie oorbeklemtoon word nie. Indien onvoldoende grondvog met planttyd beskikbaar is, behoort vroeë sonneblom oorweeg te word. Die LTG kans vir reën gedurende Augustus/ September is nie goe