Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 25

HA N D E L SN UUS Kategorie Instand-houding Kriteria Wenner Beste interne diens Ondersteunende dienste aan kollegas met hulp en leiding ten opsigte van tegniese adminstrasie. Christo Kruger Beste span Erkenning aan ‘n span wat ná ‘n gesamentlike poging ‘n hoë-impak praktiese, oplossing vir ‘n uitdaging afgelewer het Pieter Kleu - Elektriese dienste Beste ondersteunende diens Prestasie gemeet teen inisiatief en proaktiewe identifikasie van risiko’s; uitsonderlike ondersteuning aan die besigheidseenheid; ywer in interne kliëntediens, algemene administrasie en take. Elma van Zyl Beste verkryger Prestasie gemeet teen gestelde doelwitte, deurlopende prestasie, sowel as verhoudings en ​​ kommunikasie met silo’s en kliënte. Danie Pretorius Beste nuweling Beste vordering van ‘n niebestuurslid wat uitsonderlik presteer het met graanbestuur, en die bedryf van ‘n silo in die afwesigheid van die bestuurder. Barend Botha Beste dienslewering Terugvoering ontvang vanaf verskeie rolspelers oor die lewering van interne en eksterne kliëntediens. Tido Grimbeek Beste intrapreneur Gaan na ‘n werknemer wie met grondverskuiwende innovasies kom. Dit kan produk of proses-innovasie wees, wat die organisasie in staat stel om die behoeftes van die bedryf of  kliënte aan te spreek. Sodanige innovasies moet verkieslik lei tot nuwe sakegeleenthede vir die organisasie. Graham Lottering Finansiële uitnemendheid Koste-bestuur, sowel as inkomstebestuur op ‘n Rand / ton basis. Esau Molefe Beste C-silo ‘n Evaluering word gedoen op die bestuur van ‘n silo, met inagneming van die volgende:  Meganies, elektries, siviel, graanbestuur, wetlike nakoming, finansieël,  personeel, opleiding, volhoubaarheid, kliëntediens, sifselbestuur, afkeurings, oesskatting,  netheid, skuurhigiëne, kantoor,  terrein en algemene bestuur. Koppies silo – Brood Brits Mark-toegang Sonja Cloete Silo-bedryf Beste B-silo Beste A-silo Oberholzer silo – Lodrick Barnard Hennenman silo – Nico Els SENWES Scenario • April/Mei 2015 23