Senwes Scenario April / May 2018 | Page 68

DIS TYD OM BETER TE OES Het jy ‘n gedeelte kontant, geniet ‘n koers van so laag as 5.25%* Benodig jy ‘n blaaskans om jou kontantvloei te herstel, John Deere Financial kan jou help.* Geïntegreerde masjien-optimaliseringstegnologie maak dit moontlik om geïntegreerde tegnologie te gebruik om te oes. Hierdie kenmerke dryf tegnologie wat ‘n aansienlike invloed op oesprestasie, brand- stofdoeltreffendheid en masjien-optimalisering op veranderende terrein kan hê. Hierdie funksies is in die sagteware van die stroper ingebou. Voordele: • Verhoogde looptyd met geen operateurstyd bestee om die opbrengsmonitorstelsel te kalibreer nie • Verbeterde besluitneming omdat ActiveYield die akkuraatheid van die stroper se opbrengsdata verhoog Finansiering gebou vir jou www.deere.com/sub-saharan/en | [email protected] | Kliëntediens: 080 098 3821 *Bepalings en voorwaardes geld (beskikbaar by www.deere.com/sub-saharan/en). Aanbod geldig tot 29 April 2018, solank voorraad hou. John Deere Financial word ondersteun deur Absa, ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer en geregistreerde kredietverskaffer. Reg Nr NCRCP7. Volg ons op Facebook, Twitter en YouTube