Senwes Scenario April / May 2018 | Page 67

’n Eeu van sukses. ’n Baanbreker in die kunsmisbedryf sedert 1918, toe Kynoch een van die eerste Kunsmisaanlegte in Suid-Afrika gebou het by Umbogintwini. Die maatskappy het van krag tot krag gegroei om die handelsmerk te word waarin Suid-Afrikaanse voedselprodusente vandag nog glo – 100 jaar later. Op grond van ons ryk erfenis, gaan ons die toekoms in met vertroue en sien ons uit om nog lank die toonaangewende verskaff er van volhoubare plantvoedingsoplossings te wees. Kynoch – verbeterde doeltreff endheid deur innovasie. 011 317 2000 | [email protected] | www.kynoch.co.za Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. No. 2009/0092541/07