San Lameer Newsflash/Nuusflits October / Oktober 2016 | Page 4

News from Leitch / Nuus vanaf Leitch It has been a great 2 months of rain for San Lameer estate and slowly but surely the gardens are recovering from a very dry 2 years. Let's hope that the drought has eased and we get more than our normal summer rainfall. Arbor week (1- 7 September) slipped through very quietly on the estate. Leitch Landscapes planted 3 of the more common tree out of the 3 that were nominated. We planted 3 Ficus thonningii (common wild fig) in the forested areas of the estate. They are amazing trees but have a very aggressive root system so we decided to find open patches of forest, far away from any services, and plant them. Please read the attached brochure for more information. Can all our Homeowners please note that wherever private renovations/alterations are conducted to the exterior of their villa and the gardens are damaged by the contractor, the gardens need to be returned to the condition they were in before the renovation commenced. This will be for the cost of the contractor or the Homeowner. Either Leitch Landscapes or an approved Landscaping company can quote on and undertake the work. Only in the case where the renovation or upgrade of the villa or Lot is under the control of the HOA, will the HOA be responsible for the costs and repair thereof. Please do not hesitate to contact me for clarity. Kind regards Ben Roberts 0824634611 Gedurende die afgelope twee maande het San Lameer landgoed baie reën ontvang en stadig maar seker is ons tuine besig om na twee baie droë jare te herstel. Kom ons hoop dat ons hierdie somer meer as ons normale somerreënval sal kry en so die droogte sal verminder. Boomplantweek (1- 7 September) het stil-stil op die landgoed gekom en gegaan. Leitch Landscapes het drie van die meer algemene bome uit die drie wat genomineer is, geplant. Ons het drie “Ficus thonningii” (algemene wildevy) bome in die beboste gebiede van die landgoed geplant. Hulle is ongelooflike bome, maar het 'n baie aggressiewe wortelstelsel, daarom het ons besluit om oop gedeeltes in die bos te vind, vêr weg van enige dienste, en toe die bome geplant. Lees asseblief die aangehegte brosjure vir meer inligting. Kan al ons Huiseienaars asseblief daarop let dat waar enige private opknapping / veranderingswerk buite jul villa geimplementeer is, en die tuine deur die kontrakteur beskadig word, moet die huiseienaar self sorg dat die tuine terugkeur na die toestand in wat dit was voordat die opknappingswerk gedoen is. Die koste daaraan verbonde sal vir die kontrakteur of huiseienaar wees. Sodoende kan of Leitch Landscapes of 'n goedgekeurde landskapering-maatskappy gevra word om 'n kwotasie te lewer op werk wat gedoen moet word. Slegs in die geval waar die opknapping of opgradering van die villa of Lot onder die beheer van die Huiseienaarsvereniging (HEV) gedoen is, sal die HEV verantwoordelik wees vir die koste en herstel daarvan. Moet asseblief nie huiwer om my k vir duidelikheid te kontak nie. Ben Roberts Manager / Bestuurder Vriendelike groete Ben Roberts 0824634611 Trees of the year