San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 5

HOTEL NEWS / HOTELNUUS Greetings from San Lameer Hotel, Groete van San Lameer Hotel, It's hard to believe that the April school holidays are done and dusted and even more unbelievable that the July school holidays are a mere 6 weeks away! Dit is moeilik om te glo dat die April-skoolvakansie uit en gedaan is en selfs meer ongelooflik dat die Julie-skoolvakansie net 'n blote 6 weke weg is! We are thrilled to announce that our new Terrace menu and a la Carte menu have been introduced and happy to report that we have received some wonderful feedback! Our wine and beverage menus have also received fantastic feedback. Ons is verheug om aan te kondig dat ons nuwe terras-spyskaart en A la carte-spyskaart geimplimenteer is en ons is bly om te rapporteer dat ons wonderlike terugvoer ontvang het! Ons wyn- en -drankspyskaarte het ook fantastiese terugvoer ontvang. In addition, we launched the new menu for Beach Bite over the April holidays and again, great feedback was received. Daarbenewens het ons die nuwe spyskaart vir “Beach Bite” oor die April-vakansie begin gebruik en weereens het ons ook goeie terugvoering ontvang. We look forward to a busy July school holiday and we look forward to welcoming you to the hotel to try our new menus! Yours in hospitality, Ons sien uit na 'n besige Julie skoolvakansie en ons sien ook daarna uit om u na die hotel te verwelkom om ons nuwe spyskaarte uit te probeer! Die uwe in gasvryheid, VIEW ALL OUR NEW MENUS: CLlCK HERE Nicci le Roux Assistant General Manager / Algemene Assistent Bestuurder