San Lameer Newsflash/Nuusflits Jan/Feb 2018 | Page 8

CLUB NEWS CONTINUES / KLUBNUUS VERVOLG We'd like to introduce and welcome Norman Riley to the Country Club team. We wish him well in his new position as Golf Operations Manager and trust that he'll have a long and happy career at San Lameer. Ons het weereens hierdie Desember in alle afdelings geleer en ons kan u verseker dat ons strategieë sal implementeer om dit gladder en selfs beter te laat verloop. Happy golf, Geagte Huiseienaars, lede en gaste, Dit is moeilik om te glo dat ons reeds so vêr al in die Nuwe Jaar is. Vanaf verlede week is dinge weer terug na "normaal" en ons plaaslike huiseienaars is bly om hul baan terug te hê. Ons wil graag almal wat San Lameer gedurende die seisoen besoek het, bedank. Die klubhuis was baie besig en het 'n baie gewilde plek geword vir familie en vriende om vir 'n goeie tyd bymekaar te kom. Hiermee interessante getalle wat ons oor seisoen behaal het, tydperk 14 Desember 2017 tot 14 Januarie 2018: 1717 Castle Lite 340ml 1625 Castle Draft 1703 Energiedrankies 1366 Cappuccinos 187 Bottels wyn 1083 Coke 330 ml 2448 Bottels water 814 Tots van Gordons Gin 666 Tots Richelieu 3881 Stukke Sushi 143 Rotisserie Hoenders 2499 Pizza's (“Margherita” & Hoender was die gewildste) 4303 Rondtes van gholf, insluitend die 9 putjies 58 Gholfkarretjie verhuring 27 Pare skoene Dit is met groot hartseer wat ons u verwittig dat Reinard Schuhknecht, ons Operasionele Bestuurder, bedank het. Reinard het besluit om terug te keer huis toe om nader aan sy vriende en familie te wees en die belangrikste, om te fokus op sy gholf. Ons bedank Reinard vir die fantastiese werk wat hy by die klub gedoen het. Reinard was 'n groot bate vir ons besigheid en hy sal deur al ons huiseienaars, lede en vriende, gemis word. Ons wens hom die beste toe met sy toekomstige ondernemings en ons sien uit na sy volgende besoek aan San Lameer. Ons wil graag vir Norman Riley graag as deel van die klubspan bekendstel en verwelkom. Ons wens hom net die beste in sy nuwe posisie as Gholf Operasionele Bestuurder toe en ons vertrou dat hy 'n lang en gelukkige loopbaan by San Lameer sal hê. Geniet die Gholf, Meyer du Toit Golf Director / Gholf Direkteur Reinard with our new Gollf Operations Manager, Norman Riley.