San Lameer Newsflash/Nuusflits Jan/Feb 2018 | Page 4

News from Leitch / Nuus vanaf Leitch Summer has come in with a bang but the rain has stayed away. After the good rains in spring and early summer, December and January rainfall has been dismal. These hot months require lots of rain in order for our plants and grass to thrive. Instead we have had hot and windy days with the odd 20 and 30mm rain here and there. This has not been enough to combat the drought stress on the lawns and gardens. We are taking steps to reduce this stress by mulching gardens where possible and mowing less frequently and at a slightly higher cutting height. So please adhere to the water restrictions that Ugu still has in place in regards to water usage. No washing of cars with hose pipes, no unnecessary filling of pools, no high pressure hosing and limited irrigating of lawns and gardens with municipal water. Dit is nie genoeg reën om die druk wat die droogte op die grasperke en tuine plaas, te bestry nie. Ons neem stappe om hierdie druk te verminder deur tuine met ‘n deklaag te bedek waar moontlik en minder dikwels teen 'n effens hoër snyhoogte die gras te sny. Hou dus by die waterbeperkings wat Ugu nogsteeds in plek het ten opsigte van waterverbruik. Geen was van motors met 'n tuinslang, geen onnodige opvul van swembaddens en geen hoëdruk spuittoestelle mag gebruik word nie. Besproeiing van grasperke en tuine met munisipale water moet ook beperk word. As ons nie leer om te bewaar nie, sal ons almal soos 'n vis op droë grond wees. If we do not learn to conserve, we will all be a fish out of water. Die somer het met 'n knal ingekom, maar die reën het weggebly. Na die goeie reën in die lente en vroeë somer, was Desember en Januarie se reënval maar droewig. Hierdie warm maande verg baie reën sodat ons plante en gras kan floreer. In plaas daarvan het ons warm en winderige dae gehad met die skaarse 20mm tot 30mm reën hier en daar. Ben Roberts Manager / Bestuurder News from Security / Nuus vanaf Sekuriteit Homeowners In order for the Security Department to update the Database on the ClickOn system we kindly request homeowners to complete the registration forms. Please find below link for registration forms for the ClickOn System. Please send your signed form to Mr Dawid Malan: [email protected] . Contractors Please be advised that access ID cards for private maids and contractors are up for renewal as from 1 October 2017. The cost per card is R20-00. Two copies of the ID needs to be handed in with the application form. Please send your signed form to Mr Dawid Malan: [email protected]. Vehicle permits for contractors are also up for renewal as from 1 October 2017 at a cost of R550 -00 per permit. Application forms available from the security office. Huiseienaars Om ten einde die sekuriteitsafdeling toe te laat om die databasis van die ClickOn-stelsel op te dateer, versoek ons van huiseienaars om die onderstaande registrasievorms te voltooi. Kliek op die skakels hieronder, vul in en stuur deur aan Mnr Dawid Malan: [email protected] . Kontrakteurs Let asseblief op dat toegangskaarte vir privaatbediendes en kontrakteurs vanaf 1 Oktober 2017 hernu moet word. Die koste per kaart beloop R20-00. Twee afskrifte van die betrokke persoon se ID moet saam met die aansoekvorm ingehanding word. Kliek op die skakels hieronder, vul in en stuur deur aan Mnr Dawid Malan: [email protected] . Voertuigpermitte vir kontrakteurs word ook vir vanaf 1 Oktober 2017 teen 'n koste van R550 -00 per permit, hernu. Aansoekvorm is beskikbaar by die sekuriteitskantoor. Dawid Malan Security Manager / Sekuriteitsbestuurder Link to all forms / Skakel na alle vorms