San Lameer Newsflash/Nuusflits April / May 2018 | Page 8

Villa Rentals Villa Rentals News / Nuus Dear Homeowners terdeë geniet. Summer is making its exit very slowly and nature is starting to dress in new colours. Good bye summer… Hello autumn. Ons toon 'n afname in okkupasie, in vergelyking met die syfers van verlede jaar. Ons hoop dat ons verskeie bemarkingsplatforms binnekort 'n verskil sal maak. Villa Rentals in conjunction with Estate Reception welcomed the Homeowners and guests with some entertainment on 30 March 2018 at our Reception area. All the fun and goodies were enjoyed and well received. We are showing a decrease in occupation, in comparison to the figures of last year. We are hoping that our new marketing platforms will soon make a difference. Our annual price increase will be effective from 1 June 2018. We will email the new rate cards as soon as it is approved by the directors. Kindly inform us of your holiday plans regarding your villa for the period 10 December 2018 – 10 January 2019. Every year on 1 June 2018, we open the bookings for December and within hours we are fully booked for certain periods. A lot of time and effort goes into ensuring we are prepared for the rush. We would like to take this opportunity to advise that we will not be using this procedure for December bookings from 1 December 2018 anymore. All permanent villas in our rental pool will automatically be available to book for December and Easter Holidays with no waiting period or notifications being sent to homeowners. Please note that homeowners must block their villas for December ahead of time as to make sure that we do not have any double bookings. Thank you for all the homeowners support in maintaining and upgrading your villas, to meet the high standards of Villa Rentals and our guests. Your assistance is much appreciated. The Villa Rentals Team Geagte Huiseienaars Die somer is stadig maar seker besig om ons te verlaat en die natuur begin 'n nuwe baadjie aantrek. Vaarwel somer ... Hallo herfs. Villa Rentals in samewerking met die Landgoedontvangs het die huiseienaars en gaste met 'n bietjie vermaak op 30 Maart 2018, tydens die paasnaweek, ontvang. Al die pret en lekkernye is deur almal Ons jaarlikse prysverhoging sal vanaf 1 Junie 2018 in werking tree. Ons sal die nuwe tariefkaarte aan almal e-pos sodra dit deur die direkteure goedgekeur is. Stel ons asseblief in kennis van jou vakansieplanne ten opsigte van jou villa vir die tydperk 10 Desember 2018 - 10 Januarie 2019. Elke jaar op 1 Junie 2018 open ons die besprekings vir Desember en binne enkele ure is ons vir sekere periodes ten volle bespreek. Daar word baie tyd en moeite gedoen om te verseker dat ons gereed is vir die stormloop. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om jou in kennis te stel dat ons nie hierdie prosedure vir Desember- besprekings vanaf 1 Desember 2018 sal toepas nie. Alle permanente villas in ons huurpoel sal outomaties beskikbaar wees vir bespreking vir Desember en Paasvakansies met geen wagtydperk of kennisgewings aan huiseienaars nie. Let asseblief daarop dat huiseienaars hul villas vir Desember voor die tyd moet blokkeer om seker te maak dat ons nie dubbel besprekings het nie. Dankie aan al die huiseienaars vir jul ondersteuning met die opgraderings van jul villas, om aan die hoë standaarde van Villa Rentals en ons gaste te voldoen. Julle hulp word baie waardeer. Die Villa Rentals Span Marieta Badenhorst Manager / Bestuurder