San Lameer Newsflash/Nuusflits Oct 2018 | Page 6

CLUB NEWS / KLUBNUUS Pump Station I am very excited to report that our pump station has been refurbished and is now running at full capacity. We always look at a golf course and its beauty and often compare to our lawn at home, thinking it must be as easy as pulling a lawn mower through on Saturday morning, but there is so much more that goes into keeping the course in the great shape it consistently is. The pump station can be compared to the heart of the human body - as the heart of the course it is responsible for the irrigation of the whole golf course, making sure that all areas get watered in regular intervals, and ensuring an evenly green and healthy golf course. We now have two submersible pumps and one jockey pump, allowing us to irrigate with multiple sprinklers at the same time. The entire system is automatic and set for all areas to get an equal amount of water. We are also able to terminate certain areas if needed, for instance, areas which may still be saturated from previous rainfall, or where drainage is a bit slower. The upgrade will make a noticeable difference on the course, and we look forward to a warm summer. Hollowtining: Please take note that the golf course will be closed for annual spring treatment/hollowtining from 9-12 November 2018, and the Mashie Course will be closed on 13 November 2018. The course will be in recovery from 13 -23 November 2018. We will be doing a small tine and the course should be recovered within about 7 days following. We will, however, offer reduced green fees during this period. The clubhouse will also be closed from 9-13 November 2018 for our annual spring clean. Please see below our updated golf club calendar. If you have any questions, please do not hesitate to contact the Pro Shop on 039 313 5141. 2018 Golf Calendar 14 December 2018 – Els for Autism 19 December 2018 – Club Champs 22 December 2018 – Presidents Cup 23 December 2018 – San Lameer Open 1 January 2019 – Greenkeepers Revenge verantwoordelik vir die besproeiing van die hele gholfbaan. Die stasie maak seker dat alle areas gereeld met water gevoer word, en verseker 'n eweredige, groen en gesonde gholfbaan. Ons het nou twee dompelpompe en een “jockey”- pomp, wat ons toelaat om op dieselfde tyd met verskeie sproeiers te besproei. Die hele stelsel is outomaties en lewer aan alle areas 'n gelyke hoeveelheid water. Ons is ook in staat om sekere gebiede te eindig indien nodig, byvoorbeeld gebiede wat nog steeds versadig kan word van vorige reënval, of waar dreinering 'n bietjie stadiger is. Die opgradering sal 'n merkbare verskil op die baan maak, en ons sien uit na 'n warm somer. Lentebehandeling: Let asseblief daarop dat die gholfbaan van 9 -12 November 2018 gesluit sal word vir die jaarlikse lentebehandeling en die Mashie-baan sal op 13 November 2018 gesluit wees. Die baan sal in 'n herstelperiode wees vanaf 13 - 23 November 2018. Ons sal 'n klein behandeling doen en die baan behoort sowat 7 dae later al herstel te wees. Ons sal egter gedurende hierdie tydperk verminderde baanfooie vir ons spelers aanbied. Die klubhuis sal ook van 9 -13 November 2018 vir ons jaarlikse lentebehandeling gesluit wees. Sien hieronder ons opgedateerde gholfklubkalender. As u enige vrae het, moet asseblief nie huiwer om die Beroepswinkel te skakel by 039 313 5141. 2018 Golf Kalender 14 Desember 2018 – “Els4Autism” 19 Desember 2018 – Klub Kampioenskappe 22 Desember 2018 - Presidentsbeker 23 Desember 2018 - San Lameer Ope 1 Januarie 2019 – “Greenkeepers Revenge” Ons afslaanskedule vir Desember is reeds oop, en ons moedig almal aan om vroegtydig hul afslaantyd te bespreek om teleurstelling te vermy. [Ons gaan van beide bowwe (1 & 10) vanaf 06:00 – 08:00, en een bof vanaf 11:00 begin. Ons wil ook almal daaraan herinner dat gholfkarre nie bespreek kan word nie, aangesien ons op 'n “first come, first served” basis werk. Vir bespreking, stuur asb aan [email protected]. Meyer du Toit Golf Director / Gholf Direkteur Our tee sheets are now open for December, and we encourage everyone to book their tee time well in advance to avoid disappointment. [We will be teeing off both tees (1 & 10) from 06h00 – 08h00, and one-tee start from 11h00]. We would also like to remind everyone that carts cannot be booked as we work on a first come first serve basis. For booking, please e- mail [email protected] . Pompstasie Ek is baie opgewonde om te rapporteer dat ons die pompstasie by die gholfbaan opgeknap het en dat dit nou in volle kapasiteit werk. Ons kyk altyd na 'n gholfbaan en sy skoonheid en vergelyk dit dikwels met ons grasperk by die huis. Jy dink dit moet so maklik wees om 'n grassnyer op 'n Saterdagoggend te stoot, maar daar is soveel meer wat gedoen moet word om die toestand van ons baan in stand en konsekwent te hou. Die pompstasie kan vergelyk word met die hart van die menslike liggaam. As die hart van die baan, is die pompstasie Clinton Fouche