San Lameer Newsflash/Nuusflits Oct 2018 | Page 5

San Lameer Hotel word in moderne en esteties ingerigte kamers, met die fokus om die kamers ruimer te maak. Greetings from San Lameer Resort Hotel & Spa! We are excited to share that the first stage of the hotel rooms refurbishment is underway and on track to complete phase one before our busy December period! The long anticipated refurbishment of all the hotel rooms will ensure that our guests are accommodated in fresh, modern and aesthetically furnished rooms with a focus on making the rooms more spacious. Our new menus have been implemented and we are thrilled that the feedback has been pleasant and positive. We look forward to welcoming you to the Lagoon Restaurant to share these new meals and welcome your critics and comments. Gearing up for the busy December season is well underway and we do look forward to a bumper season! Groete van San Lameer Resort Hotel & Spa! Ons is opgewonde om met julle mee te deel dat die eerste fase van die hotelkamers se opknapping aan die gang is, en dat die eerste fase voor ons besige Desember-tydperk voltooi sal wees! Die lang verwagte opknapping van al die hotelkamers sal verseker dat ons gaste gehuisves LAGOON BAR & GRILL RESTAURANT NEW MENU’S Ons nuwe spyskaarte is geïmplementeer en ons is opgewonde dat die terugvoer aangenaam en positief sal wees. Ons sien daarna uit om u te verwelkom in die Strandmeer Restaurant om hierdie nuwe maaltye te geniet. U kritiek en kommentaar word verwelkom. Ons is gerat vir die besige Desemberseisoen en ons sien uit na 'n stormseisoen! Nicci le Roux Assistant General Manager / Assistent Algemene Bestuurder