San Lameer Newsflash/Nuusflits Oct 2018 | Page 3

News from Security continue / Nuus vanaf Sekuriteit vervolg Sleutelbeheerkamer Let asseblief op dat ons in die proses is om ons sleutelbeheerkamer se sleutelstelsel te verbeter. Dit het onder ons aandag gekom dat die bestaande villanommer sleutelhouers baie verouderd is en dat die villa nommers nie meer sigbaar is nie. Ons wil graag alle sleutelhouers standaardiseer (sien asseblief voorbeeld). Ons wil graag u hulp vra deur die aangehegte magtigingsvorm te voltooi, wat ons toestemming sal gee om 'n bedrag van R35.00 op u huiseienaarheffingsrekening te plaas vir die vervaardiging van u villa sleutelhouer. Dawid Malan Security Manager / Sekuriteitsbestuurder Laai asseblief die onderstaande (toepaslike) skakel af en stuur ingevulde vorm aan Mnr. Dawid Malan: [email protected]. Estate Reception: Armbands Beach Access Arrival Notifications Kindly note that all home owners are required to complete an Arrival Notification form to notify Estate Reception of their arrival on the estate, whether online via; Link to electronic Arrival Notification Form or send your completed form to [email protected] . Kindly find the below link to the pdf version of the Arrival Notification form. This will ensure your booking has been made, all correct details are received and your tags or remotes are activated on arrival. Home owners are still requested to send the Access Code (sms C (1) respective of amount of vehicles, to 071 689 4655) to their guests. te stuur. Hiermee ook ond3eraan ‘n skakel na 'n pdf weergawe van die aankomskennisgewingsvorm. Dit sal verseker dat u bespreking gemaak is, en alle korrekte besonderhede op ons stelsel gevoeg word. Huiseienaars word steeds versoek om die Toegangskode (sms C (1) respektiewelik van die aantal voertuie, na 071 689 4655) aan hul gaste te stuur. Armbande - Strandtoegang 2018,2019 Let asseblief daarop dat vanaf 1 Oktober 2018 'n nuwe kleurarmband gebruik sal word vir toegang tot die Marina Strand. Ÿ Ÿ Armbands – Beach Access 2018,2019 Please note that effective from 1 October 2018, a new colour armband will be used for access to the Marina Blue Flag Beach. Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ We used the colour Orange for our 2017/2018 financial period. We will use the colour Red for our 2018/2019 financial period, applicable as from 1 October 2018. The homeowner and guest will pay R10 (in cash) per armband for beach access. The armband becomes the property of the homeowner and guest. NO REFUNDS WILL BE ALLOWED FOR THE ORANGE ARMBANDS. The homeowner and guest will not be allowed to exchange the orange armband that were bought in the period of 2017/2018 for the new RED armband. The homeowner and guest must buy the new RED armband as from 1 October 2018. Ÿ Ÿ Ÿ Ons het die kleur Oranje vir ons 2017/2018 finansiële tydperk gebruik. Ons sal die kleur Rooi vir ons 2018/2019 finansiële tydperk gebruik, wat vanaf 1 Oktober 2018 van toepassing sal wees. Die huiseienaar en gas betaal R10 (in kontant) per armband vir toegang tot die strand. Die armband word die eiendom van die huiseienaar en gas. GEEN TERUGBETALINGS SAL TOEGESTAAN WORD VIR DIE ORANJE ARMBANDE NIE. Die huiseienaar en gas sal nie toegelaat word om die oranje armband wat in die tydperk 2017/2018 gekoop is, vir die nuwe rooi armband te om te ruil nie. Die huiseienaar en gas moet vanaf 1 Oktober 2018 die nuwe Rooi armband koop. Ons is van mening dat hierdie nuwe stelsel wat ons sedert 1 Oktober 2017 geïmplementeer het, makliker en meer vaartbelyn is en minder probleme en frustrasie veroorsaak het, terwyl ons steeds sekuriteitsbeheer kan behou wanneer daar deur die landgoed se strandhek gegaan word. We are of the opinion that this new system that we implemented since 1 October 2017 is easier and more streamlined and have caused less problems and frustration while still maintaining the security check upon exiting and entering the Estate through the beach gate. Aankomskennisgewings Let asseblief daarop dat alle huiseienaars 'n Aankomskennisgeweing moet invul om die ontvangs van hul aankoms op die landgoed te verwittig, of dit nou aanlyn is; Aanlynvorm of deur 'n voltooide vorm na [email protected] , ARRIVAL NOTIFICATION FORM / AANKOMSKENNISGEWINGVORM Jolanda Cloete Estate Reception Supervisor / Toesighouer