San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 4

News from Leitch / Nuus vanaf Leitch Front Entrance Gardens Revamped Voorste toegangstuine opdatering San Lameer decided to update the look of the raised flower beds at the front entrance. Although there was nothing wrong with the indigenous Agapanthus Africana and assorted aloes growing there, it was felt a cleaner look was needed. San Lameer het besluit om die voorkoms van die verhoogde blombeddings by die voorste ingang op te dateer. Alhoewel daar niks met die inheemse “Agapanthus Africana” en verskillende aalwyntjies wat daar groei verkeerd was nie, is daar gevoel dat 'n skoner uitsig nodig was. The lovely Umzimbeet trees (Millettia grandis) were left as features and to provide some shade. Under the trees we removed all the plant material and replanted it elsewhere on the estate. Die pragtige “Umzimbeet”- bome (Millettia grandis) is gelos en word gebruik om skaduwee te verskaf. Onder die bome het ons al die plantmateriaal verwyder en dit elders op die Landgoed herplant. This was replaced with concrete tree rings around the bases of the trees with Duzi gravel and weathered rock placed on top of rolls of Bidim to prevent the stone from mixing into the soil and secondary to prevent weeds from showing up in the duzi gravel. Dit is met beton boomringe rondom die basis van die bome vervang en met “Duzi”- gruis en verweerde klip wat bo-op rolle “Bidim” geplaas is om te verhoed dat die klip en die grond meng en so ook te voorkom dat onkruid in die “Duzi-grind” verskyn. An assortment of indigenous flowering small aloes, Strelitzia juncea and a few grasses provide a minimalist planting plan to create some interest. 'n Verskeidenheid van inheemse blomme soos klein aalwyne, “Strelitzia juncea” en 'n paar grasse bied 'n minimalistiese plantplan om belangstelling te skep. It is a good example of a low maintenance, water wise, indigenous garden Dit is 'n goeie voorbeeld van 'n lae instandhouding, wateragtige, inheemse tuin.. Ben Roberts Manager / Bestuurder