San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 3

News from the Managing Director continues / Nuus vanaf die Besturende Direkteur vervolg
News from the Managing Director continues / Nuus vanaf die Besturende Direkteur vervolg
B . SUMMARY OF THE PROCEDURE TO BE FOLLOWED FOR THE BUILDING OF NEW VILLAS AND ALTERATIONS , ADDITIONS AND OR MAINTENANCE TO EXISTING VILLAS BY THE OWNERS
Procedure to follow for any new villas to be built :
Ÿ Homeowner / Architect to submit the new plan , drawn up by an architect on the San Lameer panel , to the Town Planning Committee of the San Lameer Master Homeowners Association ( SLMHOA ) for consideration . The Town Planning Committee meetings take place each quarter ( 4 times a year );
Ÿ A new plan fee of R2000 is payable ;
Ÿ Once approval has been obtained in writing from the SLMHOA , the plans as approved must be submitted to the Town Planning department of the Ray Nkonyeni Municipality , together with all relevant plan fees for approval .
Ÿ An Environmental impact study has to be done on the stand , to ensure that all protected tree and flower species are recorded . This can be arranged with Ben Roberts from Leitch Landscapes .
Ÿ Only after these levels of approvals have been received by the Homeowner can the construction of the villa by a contractor , on the San Lameer approved panel , commence .
B . OPSOMMING VAN DIE PROSEDURE VIR DIE BOU VAN NUWE VILLAS EN VERANDERINGE , TOEVOEGINGS EN INSTANDHOUDING AAN AAN BESTAANDE VILLAS DEUR DIE EIENAARS
Prosedure om te volg vir enige nuwe villas wat gebou moet word :
Ÿ Huiseienaar / Argitek moet die nuwe plan , opgestel deur ' n argitek van die San Lameer-paneel , indien by die Dorpsbeplanningskomittee van die San Lameer Hoof Huiseienaarsvereniging ( SLHHEV ) vir oorweging . Die Dorpsbeplanningskomitee vergaderings vind elke kwartaal plaas ( 4 keer per jaar );
Ÿ ' n Nuwe planfooi van R2000 is betaalbaar ;
Ÿ Sodra skriftelike goedkeuring van die SLHHEV verkry is , moet die planne by die Dorpsbeplanning-afdeling van die Ray Nkonyeni Munisipaliteit , tesame met alle relevante plangelde , vir goedkeuring ingedien word .
Ÿ ' n Omgewingsimpakstudie moet op die staanplek gedoen word om te verseker dat alle beskermde boom- en blomspesies aangeteken word . Dit kan gereël word met Ben Roberts van Leitch Landscapes .
Ÿ Eers nadat hierdie goedkeuringstappe deur die Huiseienaar ontvang is , kan die konstruksie van die villa deur ' n kontrakteur , op die San Lameer-goedgekeurde paneel , begin .
Procedure to follow for any alterations , additions and or maintenance to the exterior and interior of villas :
Ÿ All homeowners to submit an alteration request , together with the proposed plan , to the Town Planning Committee of the San Lameer Master Homeowners Association ( SLMHOA ) for consideration , regardless of the scope of work thereof . The Town Planning Committee meetings take place every quarter ( 4 times a year );
Ÿ In some cases such as swimming pools , extension of patios , screen walls and similar structures , the permission of the affected neighbours must be obtained first ;
Ÿ An alteration fee of R1000 is payable ;
Ÿ Once approval has been obtained in writing from the SLMHOA , the plans as approved must be submitted to the Town Planning department of the Ray Nkonyeni Municipality , together with all relevant plan fees for approval ;
Ÿ Only after these 2 levels of approvals have been received by the Homeowner , can any alterations , additions or maintenance to the villa commence ;
Ÿ The supervisor and contractor must comply with all the SLMHOA requirements during construction , but all responsibility for the alterations / additions is still with the homeowner and member of the Homeowners Association ;
Ÿ In case of interior alterations , the HOA should be informed about the scope of work , the duration and the details of the contractor .
Please take note that the abovementioned procedure does not refer to formal upgrading / maintenance projects decided upon and managed by the Homeowners Association .
C . POST BOXES : Please note that the problem with the post boxes in front of the Estate office has been resolved and there are once again post boxes available for rental . Please contact Tamlin at Estate Office : 039 313 0111 / reception . hoa @ sanlameer . co . za
Prosedure om te volg vir enige veranderinge , toevoegings en of instandhouding aan die buitekant en binnekant van villas :
Ÿ Alle huiseienaars moet ' n wysigingsversoek saam met die voorgestelde plan by die Dorpsbeplanningskomitee van die San Lameer Hoof-Huiseienaarsvereniging ( SLHHEV ) vir oorweging indien , ongeag die omvang van die werk . Die Dorpsbeplanningskomitee vergaderings vind elke kwartaal plaas ( 4 keer per jaar );
Ÿ In sommige gevalle soos swembaddens , uitbreiding van patio ' s , skermmure en soortgelyke strukture , moet die toestemming van die geaffekteerde bure eers verkry word ;
Ÿ ' n Wysigingsfooi van R1000 is betaalbaar ;
Ÿ Nadat goedkeuring skriftelik van die SLHHEV verkry is , moet die planne soos goedgekeur , by die Dorpsbeplanning afdeling van die Ray Nkonyeni Munisipaliteit , tesame met alle tersaaklike planfooie vir goedkeuring ingedien word ;
Ÿ Eers nadat hierdie 2 vlakke van goedkeuring deur die Huiseienaar ontvang is , kan enige veranderinge , toevoegings of instandhouding van die villa begin ;
Ÿ Die toesighouer en kontrakteur moet aan al die SLHHEV vereistes tydens konstruksie voldoen , maar alle verantwoordelikheid vir die veranderinge / toevoegings is steeds by die huiseienaar en lid van die Huiseienaarsvereniging ;
Ÿ In geval van binnehuise-alterasies moet die HOA oor die omvang van die werk , die duur en die besonderhede van die kontrakteur ingelig word .
Let asseblief daarop dat bogenoemde prosedure nie verwys na formele opgraderings- / instandhoudingsprojekte wat deur die Huiseienaarsvereniging bepaal en bestuur word nie .
C . POSBUSSE : Let daarop dat die probleem met die posbusse voor die landgoedkantoor opgelos is en dat daar weer posbusse beskikbaar is om te huur . Kontak asseblief Tamlin by die landgoedkantoor : 039 313 0111 / reception . hoa @ sanlameer . co . za vir meer inligting .

Pine Pienaar Managing Director / Besturende Direkteur