San Lameer Newsflash/Nuusflits May 2019 | Page 8

Villa Rentals News / Nuus Dear Homeowners Geagte Huiseienaars There's no more stopping the Internet. You can't deny that it has become a part of many people's lives and many are foregoing other traditional media for the internet. More and more people are getting their information and other requirements online. The internet is one of the most efficient and cheapest ways to promote our company and products. Daar is niks meer wat die internet kan stop nie. Jy kan nie ontken dat dit deel van baie mense se lewens geword het nie. Meer en meer mense kry hul inligting en ander vereistes aanlyn. Die internet is een van die mees doeltreffende en goedkoopste maniere om ons maatskappy en produkte te bevorder. With the internet anyone can reach anybody from anywhere practically for free. There are no technologies available yet that has the same reach as the internet. Whereas before it would cost an arm and a leg to communicate with someone from another continent, now it is has become affordable. We live in a visual world. Quality product images are a key driver of villa engagement. First impressions can make or break clients from booking your villa. Your images enrich your content and speak to your target audience. We provide the quality photography to advertise, in return the home owners need to provide the quality interior that will help sell your villa. It has been just over a year that we interfaced with Nightsbridge that connected us with more than 200 online sites and agents. Nightsbridge gives us measurable stats. I am thrilled to announce that 20% of our total rental income came through the internet in our first year. With the March/April holiday season now done and dusted, it's important to look back on our successes and failures in order to both improve immediately and prepare for the next holiday season. Our biggest goal is for clients to enjoy their holiday and say it was value for money. Changes we have made last year made a difference in our success this year. We changed the March peak holiday to mid-season and we opened the bookings in advance. As you all know we are open 365 days and year 24/7 for bookings. March reservations doubled from last year. Another problem we have recently addressed is the miscommunication between us and the clients of the expectations of the villas, for example the different appliances in the villa, bed configuration, quantity of the aircons, stairs inside villa or getting to the villa, view, etc. We have designed a template for every villa with all the amenities. This will be sent out to every client making a booking and giving us the confirmation that we have given the clients sufficient details about the villa. With every holiday season, customer expectations increase, this means we need to continually raise our standards and stay relevant. Thank you … for giving Villa Rentals the opportunity to discuss with you the benefits of allowing us to service your villas needs. We believe that quality blended with excellent service is the foundation for a successful business relationship. Met die internet kan iemand van enige plek bykans gratis bereik word. Daar is nog geen tegnologie beskikbaar wat dieselfde bereik as wat die internet het nie. Terwyl dit 'n arm en 'n been kos om met iemand van 'n ander vasteland te kommunikeer, het dit nou meer bekostigbaar geword. Ons leef in 'n visuele wêreld. Kwaliteit foto's is 'n belangrike dryfveer om ons villas te bemark. Eerste indrukke kan 'n kliënte negatief of positief beinvloed wanneer hulle jou villa bespreek. Jou foto's verryk jou inhoud en praat met jou teikengehoor. Ons maak van kwaliteit fotografie gebruik om jou villa te adverteer. Jy as huiseienaars moet die kwaliteit binne die villa verskaf wat dan jou villa ten volle sal bemark. Dit is net meer as 'n jaar terug dat ons met Nightsbridge geskakel het en wat ons verbind het met meer as 200 webwerwe en agente. Nightsbridge gee ons meetbare statistieke. Ek is opgewonde om aan te kondig dat 20% van ons totale huurinkomste in ons eerste jaar deur die internet gekom het. Met die Maart / April vakansieseisoen nou verby, is dit belangrik om terug te kyk op ons suksesse en mislukkings om beide onmiddellik te verbeter en voor te berei vir die volgende vakansieseisoen. Ons grootste doelwit is dat kliënte hul vakansie moet geniet en voel dat hul waarde vir hul geld kry. Veranderinge wat ons verlede jaar gemaak het, het vanjaar 'n verskil gemaak in ons sukses. Ons het die piekseisoen in Maart na middel seisoen verander en ons het vooraf die besprekings geopen. Soos jul almal weet, is ons 365 dae 'n jaar en 24/7 oop vir besprekings. Maart-besprekings het verdubbel van verlede jaar. Nog 'n probleem wat ons onlangs aangespreek het, is die miskommunikasie tussen ons en die kliënte van die verwagtinge van die villas, byvoorbeeld die verskillende toerusting in die villa, beduiteensetting, hoeveelheid lugversorgers, trappe in die villa of by die villa, ens. Ons het 'n inligtingsblaadjie ontwerp vir elke villa met al die geriewe wat daarop gestipuleer word. Dit sal gestuur word aan elke kliënt wat 'n bespreking maak en ons die bevestiging gee dat ons die kliënte voldoende besonderhede oor die villa gegee het. Met elke vakansieseisoen styg die verwagtinge van kliënte, dit beteken dat ons, ons standaarde voortdurend moet verhoog om relevant te bly. Dankie ... dat jy Villa Rentals die geleentheid bied om met jou te praat oor die voordele om ons te help om in jou villa se behoeftes te voorsien. Ons glo dat kwaliteit saam met uitstekende diens die grondslag vorm vir 'n suksesvolle besigheidsverhouding. Marieta Badenhorst Manager / Bestuurder