San Lameer Newsflash/Nuusflits May 2019 | Page 7

CLUB NEWS / KLUBNUUS Dear Homeowners, members and guests, Geagte Huiseienaars, lede en gaste, As you might have heard, the South and North Coast of KZN experienced severe flooding over the 2019 Easter weekend. This was caused by torrential rain brought on by a steep upper air thermal, which deepened into low pressure in the upper levels of the atmosphere, and impacted the various areas. Soos u dalk gehoor het, het die Suid- en Noordkus van KZN ernstige oorstromings beleef oor die Paasnaweek in 2019. Dit is veroorsaak deur die stortreën wat deur steil lugstrome veroorsaak is, wat in lae druk in die boonste vlakke van die atmosfeer verdiep en die verskillende gebiede beïnvloed het. San Lameer measured a total of 470 mm of rain from Sunday (afternoon), 21 April 2019 – Wednesday (morning), 24 April 2019 which caused some damage to the course and it has taken a bit of time to repair. San Lameer het 'n totaal van 470 mm reën vanaf Sondag (middag), 21 April 2019 - Woensdag (oggend), 24 April 2019 gemeet wat skade tot die baan gebring het en daar 'n redelike tyd nodig was om die baan weer tot sy vorige toestand, te herstel. The green keeping staff have done a phenomenal job to get the course back to its original shape and the club is thankful for all the hard work they have put in. Over seeding of the greens was started just before the floods came and the greenkeeping team were delighted to see the seeds germinating despite the heavy rains. Another 4-follow-up seeding will be done to make sure all areas are covered. Thanks for all the support and understanding received from everyone. The club appreciated all the offers from homeowners to assist in the clean-up. Our thoughts and prayers go out to families who have lost loved ones during the devastating floods. Hope to see you all soon at the club. AFTER: Die saai van die setperke is geimplementeer net voor die vloede gekom het en die baaninstandhouding personeel was verheug om te sien dat die sade ontkiem het ondanks die swaar reën. Vier opvolgende saai sessies is alreeds gedoen om seker te maak dat alle areas gedek word. Dankie vir al die ondersteuning en begrip wat van almal ontvang is. Die klub waardeer al die hulp wat van al die huiseienaars aangebied is met die opruiming. Ons gedagtes en gebede gaan uit na gesinne wat geliefdes tydens die verwoestende vloede verloor het. Meyer du Toit Golf Director / Gholf Direkteur BEFORE: Die baaninstandhouding personeel het fenominale werk gedoen om die baan terug te laat keer na sy oorspronklike vorm en die klub is dankbaar vir al die harde werk wat hulle ingesit het. Hoop om jou gou by die klub te sien.