San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 8

Villa Rentals

December 2016 was a month of extremes . One minute we were on the crest of the wave and the next moment we fought for survival . The reservations have exceeded our expectations and our figures look very good especially when you keep the economic climate and fluctuation of the Rand in mind .

Villa Rentals News / Nuus

Desember 2016 was ' n maand van uiterstes . Een oomblik was ons op die kruin van die golf en die volgende oomblik het ons geveg vir oorlewing . Die besprekings het al ons verwagtinge oortref en ons syfers lyk besonder goed met die inagneming van die ekonomiese klimaat in ons land asook wisselvaligheid van die Rand .
The weather played along very well with glorious sunshine and wonderful entertainment where everyone smiled because of all the fun . The above makes holidaymakers return to San Lameer , and this is exactly the priority and aim of Villa Rentals .
The water crisis has led us to sharpen our planning so we can be ready if it happens again .
We would like to request all owners to service air-conditioners at least once a year . This will help us not to struggle in December with air conditioners that do not work . The deep cleaning of villas needs to be implemented at least twice a year . Upgrading of the villas is also very essential . We will in the next few months let our team determine whether the units are up to standard and whether improvements need to be made . We ask for your cooperation in this regard .
San Lameer is one of the top destinations on the Lower South Coast and we have to keep our reputation by constantly working at being the best .
Die weer het baie goed saam gespeel met heerlike sonskyn en wonderlike vermaak en pret het almal breed laat glimlag . Bogenoemde laat vakansiegangers terugkom na San Lameer en dit is juis Villa Rentals se prioriteit en doel om seker te maak ons gaste keer terug .
Die waterkrisis het ons genoop om ons beplanning op te skerp sodat ons gereed kan wees indien dit weer gebeur .
Ons wil graag aan al die eienaars versoek om die lugversorgers in hulle eenhede minstens een keer per jaar te laat diens . Dit sal help dat ons nie in Desember sukkel met lugversorgers wat nie werk nie . Die diep reiniging van villas moet minstens twee keer ' n jaar geimplementeer word , so ook is die opgradering van u eenheid baie noodsaaklik . Ons gaan nou weer ons span instuur om vas te stel of die eenhede op standaard is en of daar verbeteringe aangebring moet word . Ons vra u samewerking in die verband .
San Lameer is een van die top bestemmings op die Laer Suidkus en ons moet ons reputasie gestand doen deur konstant daaraan te werk om die beste te wees .

Marieta Badenhorst Villa Rentals Manager / Bestuurder