San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 6

Country Club

CLUB NEWS continue / KLUB NUUS vervolg

World Sports Promotions just had the SA Womens Open at San Lameer this past week and it really was a great success and everyone enjoyed themselves from the players , spectators , marshals to the staff . The course was in the best condition it could be and with greens running at 10 , it was not just a walk in the park for these ladies .
Lesley Copeman and Barbara Pestana , both great professionals in their day , ran the event like a well-oiled machine in the shortest time I ' ve ever come across . I thank you both for the trust you ' ve put in our ability to host this event again . We look forward to welcoming you back to San Lameer in 2018 .
The feedback received thus far , not only from the players but also visitors have been fantastic and the publicity received from hosting the event has been invaluable for the estate . Lali Stander is a writer for the Sunshine Ladies Tour and boosted the event on all social media platforms she could . Please see below her article . We would like to thank all the homeowners who volunteered as well as all the members from neighbouring clubs for their help during this week , it definitely contributed to the success of this event and we could not have done this without you . To the homeowners who were here and supported the ladies this week , it is very much appreciated by ourselves and even more so by the players , thank you .
If you ' d like to get my weekly newsletter , please e-mail me at Meyer @ sanlameer . co . za so I can add you to the mailing list . We look forward to seeing you all at the Country Club in the near future !
“ I don ' t believe in entitlement . I ' m entitled to nothing : you ' ve got to work and earn it the old fashioned way .” – Gary Player
“ World Sport Promotions ” het sopas die SA Vroue Ope die afgelope week by San Lameer gehad en dit was regtig ' n groot sukses . Almal het hulself geniet , van die spelers , toeskouers , beamptes en die personeel . Die baan was in die beste toestand wat dit kon wees en met setperke se spoed wat tot naby 10 op die stimp meter gehardloop het , was dit nie net ' n wandeling in die park vir die dames nie .
Lesley Copeman en Barbara Pestana , beide groot professionele persone in hul dae , het die geleentheid soos ' n goed ge-oliede masjien in die kortste tyd hanteer . Ek dank u vir beide die vertroue wat u in ons vermoë geplaas het om weer hierdie geleentheid aan te bied . Ons sien uit na die verwelkoming van die SA Dames Ope in 2018 .
Die terugvoer wat tot dusver ontvang is , nie net van die spelers nie , maar ook van besoekers , was fantasties . Die publisiteit wat ook ontvang is met die aanbieding van die geleentheid is vir die landgoed van onskatbare waarde . Lali Stander is ' n skrywer vir die “ Sunshine ” Dames Toer en het publisiteit vir ons en die toernooi op alle sosiale media platforms bemark . Sien asseblief hieronder haar artikel .
Ons wil graag al die huiseienaars wat vrywillig , sowel as al die lede van die naburige klubs vir hul hulp in hierdie week bedank , dit het beslis bygedra tot die sukses van hierdie geleentheid en ons kon nie dit sonder julle gedoen het nie . Vir al die huiseienaars wat die week hier was en die dames geondersteun het , dit word deur ons hoog op prys gestel en selfs meer so deur die spelers . Baie dankie .
As jy graag my weeklikse nuusbrief wil ontvang , stuur ' n e-pos aan meyer @ sanlameer . co . za , sodat ek jou kan byvoeg . Ons sien uit daarna om julle almal op die klub in die nabye toekoms te ontvang !
“ I don ' t believe in entitlement . I ' m entitled to nothing : you ' ve got to work and earn it the old fashioned way .” – Gary Player
Meyer du Toit Golf Director / Golf Direkteur
SA Women ' s Open champion Lee-Anne Pace ; credit Justin Klusener .
Lali Stander Press Release - read further ......
SA Women ' s Open champion Lee-Anne Pace with leading amateur Woo Ju Son ; credit Justin Klusener .
SA Women ' s Open champion Lee-Anne Pace and leading amateur Woo Ju Son with Councillor Nomusa Mqwebu , Mayor of the Ray Nkonyeni Municipality ; credit Justin Klusener .