San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 5

Country Club

We would like to wish you and your families a very blessed and happy 2017 . The club and course were extremely busy with very little to no complaints . We would like to thank everyone for their support that contributed to the success over season .
Herewith a couple of our best sellers over season : Rounds of golf - 3678 Castle Lite Draught 500ml – 1549 Caste Lite Bottles – 1369 Energade – 1178 Cappuccino – 1191 Cans of Coke – 1086 Water – 2285 Jagermeister – 399 Richelieu – 1066 La Motte Sauvignon Blanc – 77 Lunch Bar Chocolate – 106 Sushi orders- 1494 Golfers Breakfast – 458 Pies – 813 Pizza – 2506 Second Hand Balls doz – 279 Caps – 211 Ladies Shirts – 72 Mens Shirts – 169 Pairs of Shoes – 26

CLUB NEWS / KLUB NUUS

Blikkies Coke - 1086 Water - 2285 Jägermeister - 399 Richelieu - 1066 La Motte Sauvignon Blanc - 77 Lunch Bar Sjokolade - 106 Sushi bestellings- 1494 Gholfspeler Ontbyt - 458 Pasteie - 813 Pizza - 2506 Tweedehandse balle - 279 Hoedjies - 211 Dames Rompe - 72 Manshemde- 169 Pare skoene - 26
Soos baie van julle opgemerk het , het ons in Desember begin met die bou van ' n kinderspeelarea aan die regterkant van die klubhuis . Die projek is nou byna voltooi en ons nooi al die kinders by die klub om hul nuwe speelterrein uit te toets . Ons verwelkom enige terugvoer in verband met verbeteringe en jou ervaring ten opsigte van die nuwe speelarea vir jou kinders .
As many of you have noticed , we started building a children ' s play area on the side of the country club in December . The project is now almost complete and we invite all the kids to the club to test their new playground . We welcome any feedback you might have in improving the experience for your kids .
Ons wil graag jou en jou familie ' n baie geseënde en gelukkige 2017 toewens . Die klub was natuurlik baie besig met baie min of geen klagtes . Ons wil graag almal vir hul ondersteuning en bydraes tot die sukses tydens die seisoen , bedank .
Hiermee ' n paar van ons beste verkopers tydens die seisoen : Rondtes gholf - 3678 Castle Lite Draught 500ml - 1549 Castle Lite Bottels - 1369 Energade - 1178 Cappuccino - 1191