San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 4

DECEMBER 2016 FEEDBACK / DESEMBER 2016 TERUGVOERING

What an amazing busy December period it has been for all of us at San Lameer Estate . We hope each and every one of you enjoyed what our Estate had to offer . We had some fun in the sun on the Beach with a full beach programme entertaining all our homeowners and guests as well as the Kids Marquee providing lots of fun activities to our smaller visitors ! Father Christmas graced us with his presence on the 24th of December escorting our children on a fun ride with our “ Dezzi ” through the Estate .
The Prime Circle & Watershed concert that took place on the 29th of December 2016 was a huge success with a packed audience of just over a 1000 . We moved the venue to the San Lameer Country Club green area with an open air / tent feel . We hope you enjoyed the concert and will be back this year to enjoy yet another amazing show !
This year we decided to add the Aqua float balls at the Leisure Desk Lagoon area , and this activity was very popular and enjoyed by many . Aqua Float will be back in the April Easter Season period with more ball fun . With the Open Air Cinema growing to be more popular every single time , we have decided to add another session at the Country Club during Easter Season that will be free of charge . The specific date will be advertised soonest .
th
As you know , San Lameer is celebrating its 40 birthday this year and it is my goal as Marketing & Liaison Co-ordinator to create as much awareness as possible with regards to our beautiful estate and its existence proclaimed as a township 40 years ago .
I hope you enjoyed every minute of your well-deserved December holiday and look forward to see you back here as soon as possible ! Have a prosperous 2017 !
Wat ' n ongelooflike besige Desember-tydperk was dit nie vir ons by San Lameer Landgoed nie . Ons hoop elkeen van julle het die program wat ons op die landgoed aangebied het , ten volle geniet . Ons het pret in die son met ' n strandprogram vol vermaak vir al ons huiseienaars en gaste gehad , sowel as ' n tent binnekant die landgoed met baie pret en aktiwiteite vir ons kleiner besoekers ! Kersvader het ons op 24 Desember 2016 op die landgoed besoek en hy het ons kinders saam met hom op ' n pretrit deur die landgoed geneem .
Die Prime Circle & Watershed konsert wat op 29 Desember 2016 plaasgevind het , was ' n groot sukses met ' n volgepakte gehoor van net meer as ' n 1000 . Ons het die konsert na die San Lameer Buiteklub se gholfbaan area geskuif met ' n opelug / tent gevoel . Ons hoop jul het die geleentheid geniet en sal vanjaar weer ons wonderlike konsert bywoon !
Vanjaar het ons besluit om die “ Aqua float ” balle by die wind-branderplankarea by te voeg , en hierdie aktiwiteit was baie gewild . “ Aqua Float ” is terug in die April Paasseisoen om weereens vir ons genoeg bal pret te verskaf . Met die opelug fliek geleentheid wat elke keer meer gewild word , het ons besluit om nog ' n sessie by die buiteklub tydens die Paasseisoen aan ons gaste en huiseienaars gratis te lewer . Die spesifieke datum sal so spoedig moontlik geadverteer word .
Soos u weet , vier San Lameer sy 40ste verjaardag hierdie jaar en dit is my doel as Bemarking & Skakeling koördineerder om soveel bewustheid as moontlik met betrekking tot ons pragtige landgoed en sy bestaan van 40 jaar te kweek .
Ek hoop jy het elke oomblik van jou welverdiende Desembervakansie geniet en ons sien uit daarna om jou so spoedig moontlik weer hier te sien ! ' n Voorspoedige 2017 vir jou en jou gesin !

Jolanda Cloete Marketing / Bemarking