San Lameer Newsflash/Nuusflits January / February 2017 | Page 3

ACCESS CONTROL / TOEGANGSBEHEER

Arrival Notifications : The reception personnel are experiencing problems with arrival notifications that are not sent to Estate Reception on time . When guests of homeowners report at Estate Reception there is no notification of their arrival and reception personnel must then phone the homeowners who are not always available on their phones .
We kindly request that homeowners please send arrival notifications and access codes at least 24 hrs in advance in order for reception personnel to capture data and ensure guests ' arrivals are completed without any inconvenience .
Dawid Malan Security Manager / Sekuriteitsbestuurder
Aankomskennisgewings : Die ontvangspersoneel ondervind probleme met aankomskennisgewings wat nie betyds na die Landgoedontvangs gestuur word nie . Wanneer gaste by die Landgoedontvangs aanmeld is daar geen kennisgewing van hul aankoms genotuleer nie en dan moet ontvangspersoneel die huiseienaars skakel om die nodige kennisgewing te ontvang . Huiseienaars is dan nie altyd op hul selfone beskikbaar nie .
Alle huiseienaars word vriendelik versoek om alle aankomskennisgewings en toegangkodes ten minste 24 uur voor die tyd aan die ontvangspersoneel te stuur , om sodoende die nodige data vas te lê , en te verseker dat gaste se aankoms sonder enige ongerief hanteer word .

IN LOVING MEMORY / IN LIEFDEVOLLE HERINNERING

Bonny Richardson , owner of Camelot Spa at San Lameer will be fondly remembered as one of our prestige colleagues and friends . She leaves behind her partner Louis and daughter Chloe , after being ill for some time .
Our sincerest condolences to her family and loved one ' s . Bonny will be fondly remembered for her friendly , passionate and outgoing personality as well as a passion for her work .
Bonny Richardson , eienaar van Camelot Spa by San Lameer sal onthou word as een van ons uitmuntende kollegas en vriende . Sy laat haar vriend Louis en dogter Chloe agter , nadat sy vir ' n ruk lank siek was .
Ons innige simpatie aan haar familie en geliefdes . Bonny sal onthou word vir haar vriendelike , passievolle en ekstroverte persoonlikheid , asook haar passie vir haar werk .
Our busiest time of the year for San Lameer Estate has come and gone yet again . The weather was superb if a little bit windy . However , with the superb weather came little to no rain , only 75mm fell during a hot and windy month when we normally expect in excess of 200mm of rain .
Please be aware that our water restrictions are still in place .

News from Leitch / Nuus vanaf Leitch

Ons herinner alle huiseienaars ten opsigte van die swart vullisdromme in jou binnehof . Hierdie dromme is jou privaat eiendom . Die vervanging daarvan is vir jou koste wanneer hulle nie meer in ' n goeie toestand is nie . Die dromme het ' n onbepaalde lewensduur en moet nog dikwels vervang word . Die dromme word aan direkte sonlig , hitte , reën en die ape blootgestel en beskadig . Ek het gevind dat die deksels eerste verniel gevolg deur die drom self .
A small reminder to homeowners regarding the black rubbish bins in your courtyards . These bins are your private property . The replacement thereof is for your cost once they perish . The bins do not have an indefinite lifespan and need replacement often . They are subject to direct sunlight , heat , rain and monkey abuse so they do perish after a certain period . I have found that the lids perish first followed by the bin itself .
As jy sien dat jou vullisdrom beskadig is , tydens jou volgende besoek , kan jy ' n ander vullisdrom by enige van ons plaaslike hardeware winkels koop . Ons sou verkies dat jy die vullisdromme met deksels koop wat bestand is teen die oopmaak deur ape . Dit ontmoedig die ape om rommel uit jou vullisdrom te steel voordat ons dit kan verwyder .
If you find your bin has perished on your next visit , please buy a replacement from any local hardware store . We would prefer if you can purchase the bins that have monkey proof lids as this discourages the monkeys from pilfering through your rubbish before we can collect it .
Ons besigste tyd van die jaar vir San Lameer landgoed het gekom en weereens gegaan . Die weer was uitstekend maar tog so bietjie winderig . Maar met uitstekende , sonnige weer kom min of geen reën . Net 75mm reën het geval tydens ' n warm en winderige maand wanneer ons normaalweg meer as 200mm reën verwag .
Ben Roberts Manager / Bestuurder
Wees asseblief bewus dat ons waterbeperkings nogsteeds van toepassing is .