San Lameer Newsflash/Nuusflits JanFeb 2019 | Page 3

News from the Managing Director / Nuus vanaf ons Besturende Direkteur the villa numbers. Ÿ Prior arrangement with the Maintenance Department, will accelerate the process by eliminating the waiting time while numbers need to be matched and selected. FAREWELL TO BEN ROBERTS – LEITCH LANDSCAPES On more personal news, Ben Roberts, has decided to leave San Lameer and Leitch Landscapes after over 15 years of service. He joined us on 1 September 2003 when we first outsourced st the gardens and grounds contract and will leave us on the 31 January 2019. He has decided to emigrate to New Zealand with his wife Lucy, and 2 daughters, Claire and Riley. We wish him all the best with this big move and success in his travels. Thank you for your service to us. 2 2003 by ons aangesluit toe ons die tuinkontrak begin uitkontrakteer het. Ben verlaat ons op 31 Januarie 2019. Hy het besluit om na Nieu-Seeland met sy vrou, Lucy, en 2 dogters, Claire en Riley te emigreer. Ons wens hom net die beste toe met hierdie groot skuif en sukses in sy reis vorentoe. Dankie vir jou getroue diens aan ons. Geagte Huiseienaars Ÿ “CATCH AND RELEASE” DAM Neem asseblief kennis dat niemand enige vis, lewendige aas of skulpdiere van die strandmeer of enige meer, rivier, stroom of dam binne die landgoed sal uithaal of verwyder nie, behalwe by die visdam langs die landgoed se onderhoudskantoorgebou, wat spesiaal aangewys is vir visvang (slegs vang en vrylating) deur die Vereniging. GHOLFKARNOMMERS Let asseblief daarop dat die villa nommer van die eienaar op die gholfkar op so 'n manier vertoon moet word dat dit dag en nag sigbaar is. Die nommers vir die gholfkarre is beskikbaar by die Landgoedkantoor teen R5-00 per nommer. VILLA HUISNOMMER Die proses vir die verkryging van keramiek villa nommers is soos volg; Die koste PER NOMMER is R140,00 (dws 4x nommers = R560,00) en kan by die LANDGOEDKANTOOR betaal word. Neem die kwitansie aan die Onderhoudsafdeling om die villa nommers te verkry Voorafreëling met die Onderhoudsafdeling sal die proses versnel deur die wagtydperk uit te skakel terwyl daar nommers wat ooreenstem uitgesoek word. VAARWEL AAN BEN ROBERTS - LEITCH LANDSCAPES Op 'n meer persoonlike noot, Ben Roberts van Leitch Landscapes, het besluit om San Lameer en Leitch Landscapes na meer as 15 jaar van diens te verlaat. Hy het op 1 September Pine Pienaar Managing Director / Besturende Direkteur Architectural & Building Regulations