San Lameer Newsflash/Nuusflits JanFeb 2019 | Page 11

CAMELOT SPA NEWS / NUUS A brand-new year with brand new opportunities. A very happy and prosperous 2019 from the Camelot Spa San Lameer team. A huge thank you to everyone that supported the spa this Festive Season. We cannot wait to welcome everyone back. albei! Met groot opgewondenheid word daar uitgesien om die pienk voete in die Camelot-familie te verwelkom. Ons wens hulle baie geluk en ons kan nie wag om die klein engeltjies te ontmoet nie. 2019 will indeed be an exciting one as the Camelot Spa San Lameer team is expanding, and in more ways than one. The Head Therapists Buyi as well as Thando are both expecting! Excitement is in the air to welcome those little pink feet into the Camelot family. We wish them the best of luck and we can't wait to meet the little angels. Camelot Spa San Lameer voeg ook twee nuwe personeellede by die reeds uitmuntende span. Priscilla sowel as Olwethu sal nie nuwe gesigte vir kliënte wees nie, aangesien hulle die afgelope drie jaar oor die Paas – en Fees Seisoene gehelp het. Camelot Spa San Lameer is also adding two new staff members to the already sterling team. Priscilla as well as Olwethu will not be new faces to clients, as they have been assisting over Easters & the Festive Seasons for the past three years. The feedback that is received regarding the new local TheraVine range of beauty products and facials has been phenomenal! Every client that had one of the new TheraVine facials absolutely raved not only about the results, but about the quality as well as the fragrance and feel of the products. A very big thank you to all that supported the spa in launching this brand. It is a huge success. In 2019 may your troubles be less and your blessings be more. May nothing but happiness come through your door. Best wishes from Camelot Spa San Lameer. 'n Splinternuwe jaar met splinternuwe geleenthede. 'n Voorspoedige 2019 van almal hier by Camelot Spa San Lameer. Baie dankie aan almal wat die spa hierdie Feesseisoen ondersteun het. Ons kan nie wag vir julle almal om terug te keer nie. 2019 sal inderdaad 'n opwindende een wees aangesien die Camelot Spa San Lameer-span uitbrei, en op meer as een manier. Die hoof terapeute, Buyi sowel as Thando, verwag Die terugvoer wat daar ontvang is met betrekking tot die nuwe plaaslike “TheraVine”-reeks skoonheidsprodukte en gesigsbehandelinge, is fenomenaal! Elke kliënt wat een van die nuwe TheraVine-gesigsbehandelinge gehad het, was nie net vol lof oor die resultate nie, maar ook oor die kwaliteit, sowel as die geur en gevoel van die produkte. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het tydens die bekendstelling van hierdie handelsmerk in ons Spa. Dit is 'n groot sukses. In 2019 mag jou probleme minder wees en jou seëninge meer wees. Mag niks anders as geluk deur jou deur kom nie. Beste wense van Camelot Spa San Lameer. Monya Ashburner Spa Manager / Bestuurder