San Lameer Newsflash/Nuusflits August/September 2016 | Page 3

ACCESS CONTROL / TOEGANGSBEHEER Tags/Remotes and Access Codes Rules and regulations: Skyfies / Afstandbeheer en Toegangkodes Reëls en regulasies: Access Codes. Registered homeowners need to request an access code for all visitors/guests staying at their Villas. Homeowners are not allowed to request an access code for any contractors working at their villa. Contractors need to follow normal procedures when entering premises. Toegangkodes. Geregistreerde huiseienaars moet 'n kode vir alle besoekers / gaste by hul Villas aanvra. Huiseienaars word nie toegelaat om 'n toegang-kode versoek vir enige kontrakteurs wat by hul villa werk, aan te vra nie. Kontrakteurs moet normale prosedures volg wanneer hulle die landgoed binnegaan. Tags and remotes. Tags and remotes are for the use of homeowners only. No tags or remotes are to be handed to contractors etc. in order to gain access onto the estate. Skyfies en afstandbeheer. Tags en afstandbeheer is vir die gebruik van net huiseienaars. Geen skyfies of afstandbeheer mag aan kontrakteurs gelewer word om toegang op die landgoed te kry. We thank you for your co-operation with regards to the above. Estate Security Ons bedank u vir u samewerking ten opsigte van die bogenoemde. Landgoed Sekuriteit Dawid Malan Security Manager / Sekuriteitsbestuurder News from Leitch / Nuus vanaf Leitch Finally we have had some good, soaking long overdue rain. In the past 3 weeks my rain gauge measured over 300mm. Amazing! As it is normal in heavy rains, we had a few casualties in the plant kingdom. We lost an old Bridelia micrantha (coastal golden leaf) and a nice sized Protorhus longifolia (red beech tree). Fortunately we have many of these species of trees on the estate. The lagoon also “popped' after the drought forced it into being a “blind” lagoon for almost 2 years. This now means that with the mouth being open we have had a transfer of fish from the lagoon to the ocean and vice versa. A real necessity to maintain a healthy estuary where young fish can be born into, mature safely and eventually find their way back into the ocean to hopefully repeat the cycle. The sand dunes to the North of the mouth took a battering as the lagoon opened. We lost some nice Aloe thraskii (dune aloe) to the water torrent and some have fallen over to be buried by the prevailing sand and wind. Again, we do not interfere with this process and allow the dune area to recover on its own and follow its own path. Enjoy the longer days and warmer evenings. Uiteindelik het ons goeie, deurdringende reën gehad. In die afgelope 3 weke het my reënmeter oor die 300mm reën gemeet. Ongelooflik! Soos met enige normale swaar reën, het ons 'n paar slagoffers in die planteryk gehad. Ons het 'n ou “Bridelia micrantha” en 'n groot “Protorhus longifolia” verloor. Gelukkig het ons baie van hierdie spesies van bome op die landgoed. Die strandmeer was as gevolg van die droogte, 'n dooie mond, vir byna 2 jaar, maar met die reën het die strandmeer se vlak so gestyg dat dit die strandmeer se mond oopgespoel het en die vis uit die strandmeer na die see en omgekeerd gespoel het. 'n Ware noodsaaklikheid is om 'n gesonde riviermond waar jong vis gebore kan word, in stand te hou, veilig sy pad tot volwasse stadium kan vind en uiteindelik weer hul pad na die see te vind en sodoende die siklus te herhaal. Die sandduine aan die noorde van die mond is verniel toe die strandmeer geopen het. Ons verloor 'n paar mooi “Aloe thraskii” (duin aalwyne) as gevolg van die waterspruit, so ook het 'n paar van die aalwyne omgeval en word hul deur die heersende sand en wind begrawe. Weereens kan ons nie met die proses nie inmeng nie, en laat ons die duingebied op sy eie herstel. Geniet die langer dae en warmer aande. Ben Roberts Manager / Bestuurder