San Lameer Newsflash/Nuusflits August/September 2016 | Page 12

Collagen 5000 is the latest in Camelot Spa San Lameer's anti-ageing technology. By Bonny Richardson Camelot Spa San Lameer Ÿ Ÿ Ÿ Ÿ This product is ideal for anyone wishing to visibly reduce wrinkles and fine lines to restore younger-looking skin. Thalgo's NEW Collagen 5000 is a comprehensive wrinkle correction solution incorporating the latest scientific advances in anti-ageing, which have highlighted new oxidative processes responsible for cell ageing. If you would like advice on skin care or more information on the Collagen 5000 please come into Camelot Spa San Lameer and talk to us or phone for an appointment 039 313 0642. Its exclusive formula contains 5000mg of easy to take natural marine collagen, in the form of a vial which you drink each morning, and for which the effectiveness in reducing wrinkles has been clinically tested. AGE PROTECT Peptan complex, combining Vitamin C and Selenium, helps to protect the cells from oxidative stress. The effectiveness studies highlighted, in particular, the ability of collagen to: Ÿ Ÿ Ÿ Smooth the skin on the entire body by reducing the number of wrinkles, Prevent the formation of deep wrinkles Improve skin suppleness and hydration in joints, ligaments and skin. 10 x 25ml doses (1 dose taken per day before Breakfast) Benefits of Collagen 5000: Ÿ Collagen 5000 Promotes collagen syntheses plumping and hydration from within the body so your whole body benefits. Protects skins lipid structures. Contributes to skin radiance. Strengthens the skins active defences. Raspberry/blackcurrant flavoured Kollageen 5000 is die jongste in Camelot Spa San Lameer se anti-veroudering tegnologie. Deur Bonny Richardson Camelot Spa San Lameer Hierdie produk is ideaal vir enigeen wat die sigbaarheid van plooie en fyn lyne wil verminder om na 'n jonger vel te herstel. Thalgo se NUWE Kollageen 5000 is 'n omvattende oplossing wat plooie verminder en die nuutste wetenskaplike vooruitgang van die anti-veroudering implementeer, asook nuwe oksidatiewe prosesse wat verantwoordelik is vir sel veroudering, uit te lig. Die eksklusiewe formule bevat 5000mg van die natuurlike see se kollageen, in die vorm van 'n kapsule wat jy elke oggend drink, en waarvoor die doeltreffendheid in die vermindering van plooie klinies getoets is. OUDERDOM BESKERM Peptan kompleks, 'n kombinasie van Vitamien C en Selenium, help om die selle teen oksidatiewe stress te beskerm. Studies het die effektiwiteit en vermoë van kollageen, asook die volgende besonder uitgelig: Ÿ Dit maak die vel glad oor die hele liggaam deur die vermindering van 'n aantal plooie, Ÿ Voorkom die vorming van diep plooie Ÿ Verbeter die vel se soepelheid en hidrasie in gewrigte, ligamente en vel. 10 x 25 ml dosisse (1 dosis geneem per dag voor ontbyt) Voordele van Kollageen 5000: Kollageen 5000 bevorder die kollageen sintese en hidrasie van binne die liggaam sodat dit voordelig vir jou hele liggaam kan wees. Ÿ Beskerm jou vel se lipied strukture. Ÿ Dra by tot die vel se glans en versterk die vel se aktiewe verdediging. Ÿ Framboos / swartbessie gegeur Ÿ As jy graag meer inligting oor die Kollageen 5000 of velsorg wil bekom, besoek gerus Camelot Spa San Lameer of skakel ons vir 'n afspraak - 039 313 0642. Candice Mostert (Camelot SpathSan Lameer Manager) got married on 28 May this year to Reghart Janse van Rensburg (Yaya's Manager) in the most beautiful beach location on the South Coast – the beach Check out the new and upgraded gym equipment at Camelot Spa San Lameer.