San Lameer Newsflash/Nuusflits Aug / Sept 2017 | Page 7

HOTEL NEWS / HOTEL NUUS Greetings from San Lameer Resort Hotel & Spa spesiale Vrouedag-geleentheid met groot sukses aangebied! Happy Women's Month! The hotel hosted a very special th Women's Day event on the 9 August and with great success! Die funksie is goed deur die plaaslike gemeenskap geondersteun en ons was almal bevoorreg om lesings van twee spesiale dames te ontvang. Plaaslike skrywer en heldersiende, Estelle Pettican en Durban-gebaseerde skrywer en staatsaanklaer, Wendy Greeff van die Nasionale Vervolgingsgesag. Our high tea was well supported by the local community and we were all privileged to meet and hear readings from two special ladies; local author and clairvoyant, Estelle Pettican and Durban based author and National Prosecuting Authority Prosecutor Wendy Greeff. Estelle shared her life story and novel: Medium Rare – A Spirited Life and Wendy shared with us her trials and tribulations and readings from her two novels; “Becoming” and “A Broken Circle”, the latter based on domestic violence. Lynette Kruger graced us with her beautiful piano playing during the event and Executive Chef Eddie Dorasamy, served a delectable array of pastries, petit fours and delicious cakes. Spring is around the corner and we look forward to a busy October school break. Groete vanaf San Lameer Hotel Gelukkige vroue maand! Die hotel het op 9 Augustus 'n baie Estelle het haar lewensverhaal en roman gedeel: “Medium Rare – A Spirited Life” en Wendy het met ons oor haar beproewinge gepraat asook twee van haar romans met ons gedeel; “Becoming” en “A Broken Circle”, laasgenoemde gebaseer op huishoudelike geweld. Lynette Kruger het ons met haar pragtige klavierspel tydens die geleentheid geseën en ons uitvoerende sjef, Eddie Dorasamy, het 'n heerlike verskeidenheid gebak vir ons bedien. Die lente is om die draai en ons sien uit na 'n besige Oktobervakansie. Nicci le Roux Assistant General Manager / Algemene Assistent Bestuurder