Plaastoe! Julie 2017 Uitgawe 17 | Page 9

2 4 3 5 6 Oogappel 7 8 1 WENNER: Oupa se voetspore, Natasha Ronquest in die Karoo Marius-Plaaslewe Lamtyd Suid Kaap, Lizelle Reynolds Elize Opperman Linthie Thom Lynette Joyce Meeeeeh, Leandri van Rooyen 2 Jansenville distrik, Pieter Louis Troskie 3 4 5 6 7 8 Ons het gevra dat julle vir ons jul gunsteling foto’s op Facebook en via e-pos stuur. Die reaksie was oorweldigend, baie dankie. Die wenner is Natasha Ronquest; baie geluk. Ons sal in verbinding tree om jou prys te laat aflewer. Jy is die gelukkige wenner van ’n geskenkpak wat De Krans-wynlandgoed op Calitzdorp se portwyne bevat: 2 x 375 ml Cape Pink & 2 x 750 ml, Premium Cape Ruby & 2 x 750 ml, Cape Vintage. Stuur jou foto’s aan [email protected] om in aanmerking te kom vir die volgende kompetisie. Maak seker jou foto is so groot moontlik om ons te help om hom mooi te kan druk. So stel jou foon of kamera op die hoogste dpi (dots per inch). Lekker kliek. Bepalings en voorwaardes geld. Alle foto’s wat ingeskryf word vir die kompetisie mag deur Plaastoe! vir enige doel aangewend word. Plaastoe! July 2017 7