Plaastoe! Julie 2017 Uitgawe 17 | Page 55

Van mango’s en ’n karbegrafnis Deur HEIN EKSTEEN Lowergroen plekke vertel natuurlik óók baie stories. Dwerge, feetjies en elwe leef immers in plekke met bome en berge en waterstrome. Maar die kleurvolste stories blom in dorre, vaal woestynlandskappe. Soos die Tankwa-Karoo wat hulle vir jou kado gee. Straks omdat daardie mense hul wêreld moet inkleur. 1 Plaastoe! July 2017 53