Plaastoe! Julie 2017 Uitgawe 17 | Page 21

Portwyn is ’n integrale deel van die Suid-Afrikaanse wynbedryf en in wynkompetisies is daar altyd ’n hele paar topplekke wat portwyn beklee. Maryke Roberts het gaan kyk hoe diep dié wyn in die Portugese styl se wortels in Suid-Afrika lê. DEUR MARYKE ROBERTS 1 Plaastoe! July 2017 19