MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 62

GARDEN ZONE Minder is meer – en dit tel in jou guns! Wanneer jy minder plante in jou tuin plant, skep dit nie die gevoel van ’n deurmekaarspul nie. Hierdie zen-styl gebruik klippe, stene sowel as plante. Onthou dat reuke ook ’n groot rol in ’n tuin speel en tot sekere emosies kan bydra. Laventel word byvoorbeeld dikwels aanbeveel om ’n rustige atmosfeer in en om die huis te skep. 1. 2. 4. 3. 5. 1. Plastic Watering Can - R49 5L Tuinboukundige terapie (Horticultural therapy) Hierdie nuwe term word gebruik om te verduidelik dat tuinbou, of tuinmaak, as terapie erken word. Spesialiste getuig dat die proses van tuinmaak en die sin van verantwoordelikheid wat die individu kry deur na hul tuin of plante te kyk, bydra tot beter resultate as die sosiale afsondering wat baiemaal in die mediese veld gebruik word. Die feit dat individue met verstandelike gestremdhede hul eie verantwoorde- likhede kry, is al bewys as een van die mees suksesvolle metodes om hulle te help dinge wat vir hulle moeilik is, te hanteer. 2. Gardena FlexControl Water Computer - R799 3. Kirchhoffs Seed Foils - R16 Blomme, Groente en Kruie each 4. Floragard Potting Soil Herbs/Sowing - R49 5L 200ml 5. Makhro Glyphogan - R89 Produkte van 29 Augustus - 29 September 2018 teen spesiale afslagpryse by jou naaste Agrimark beskikbaar.