MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 28

Kaap Agri Meganisasie in Moorreesburg het in 2013 geopen en is een van 14 takke wat in Meganisasie dienslewering spesialiseer. Ron Smith is die Tegniese Bemarker by die tak wat hierdie formidabele diensspan bestuur. Die Porterville-tak het baie van die Moorreesburg-omgewing se herstelwerk behartig, totdat Meganisasie Moorreesburg in 2013 geopen is, een van veertien takke wat in meganiese dienslewering spesialiseer. 1. 2.