MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 27

4. 7. 5. 6. 1. Agter Van Links: Moniquco Bukkies, Jacques Schade, Wian Treurnicht, Corne Fouche, Kelvin Julies, Juan Van Der Merwe. Voor Links: Durwin Brown, Pikes Pietersen, Carolize Pelser, Clark Solomons, Danny Pieters, Doppies Coetzee. 2. Clark Solomons, winkel assistent by die tuinbou-afdeling 3. Die tak het as ’n voerstoor begin en dit is steeds die grootste produkgroep. 4. Ondanks diversifi- kasie deur die dekades, is goeie diens steeds integraal tot hul sukses. 5. Buitelewe- afdeling met die boerboel jagklere-reeks 6. Jotun staalverf word ondermeer gebruik om die Eiffel Toring te verf. 7. Danny Pieters besig om ’n klant te bedien by die verfafdeling..