MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 25

Versekering vir alles van jou Frieskoei tot jou vrieskas. As die leier in korttermynversekering vir 100 jaar verstaan Santam die boerderybedryf. Daarom verseker ons alles van jou vee en oeste tot jou persoonlike en boerderybates onder een sambreel. Santam. Regte, egte versekering. Bel jou makelaar of gaan na www.santam.co.za vir meer inligting. Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).