MARKtoe! SEPTEMBER 2018 | Page 11

NEW HOLLAND CR-STROPER ONTDEK ’N NUWE OESWêRELD GEmaK PRODuKTIwITEIT KwalITEIT KRa R GlEwERING Ra Ontdek Gemak, PrOduktiwiteit en kwaliteit van die wêreld se kraGtiGste strOPer Gemak : Die nuutste Harvest Suite-kajuit met ‘n 6,3m 2 -glasoppervlakte en ruim spasie verseker uitstekende sigbaarheid en operateursgerief asook uitstaande rygerief weens die nuwe SmartTrax ™ -sisteem, toegerus met TerraGlide ™ . PrOduktiwiteit: ‘n Reuse-graantenkkapasiteit van tot 14500 l en ‘n uitlaaivermoë van 143 l/sekonde en ‘n 10,5 m-ontlaaipyp met verstelbare kopstuk vir gerieflike morsvrye werking. kwaliteit: Die unieke Twin Rotor ™ -dorsaksie lewer nou tot 10% meer kapasiteit met die nuwe Twin Pitch-tegnologie en Dynamic Feed Roll ™ , wat die materiaal versnel voor dit in die rotors ingaan. kraGlewerinG: Die grootste model in die reeks word toegerus met Cursor se 16 ECOBlue ™ HI-eSCR-enjin in die Tier 4-emissievrystelling. Hierdie enjin gee ‘n 10%-brandstofbesparing met ‘n kraglewering van 653pk, wat die CR10.90 een van die wêreld se kragtigste stropers maak. Kontak jou New Holland-handelaar of skakel Nico Dreyer by 082 902 1255. http://agriculture1.newholland.com/africa/en-za YOUR SUCCESS - OUR SPECIALITY