MARKtoe! September 2014 Uitgawe 9 | Page 80

Kontantvloei oplossings van die plaas tot die meule Kom ons praat Agribesigheid. Ons Agribesigheidspan is nie alleen bankiers nie, maar inderdaad kenners van hierdie dinamiese sektor. Ons bied toegang tot bedryfskapitaal, asook die buigsaamheid wat jy nodig het om jou besigheid te bestuur. Dit is hoekom meer besighede Standard Bank as enige ander bank in Suid-Afrika kies. Vir meer inligting, besoek www.standardbank.co.za/business Voluit Vorentoe Gemagtigde finansiëledienste en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP15). Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk (Regnr. 1962/000738/06). SBSA 172406. 01/14 Voluit Vorentoe is ‘n handelsmerk van Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk. TM