MARKtoe! September 2014 Uitgawe 9 | Page 48

Jy kan dit nie laat reën nie… Maar jy kan dit opgaar wanneer dit wel reën, en niks bespaar Suid-Afrika se water soos ’n JoJo-tenk nie. JoJo Tanks is Suid Afrika se voorste verskaffer van gehalte poliëtileen-opgaartenkoplossings vir water, kunsmisstowwe, chemikalieë, sanitasie en brandstof. Die uitgebreide produktereeks sluit in vertikale tenks tot by 20000 L, horisontale water en chemikalieëtenks tot by 6000 L, ’n verskeidenheid hondehokke e