MARKtoe! September 2014 Uitgawe 9 | Page 26

VOERMOL SUPERMOL “Die sleutel tot sukses, - oorgedra van een generasie na die volgende.” Linde du Plessis 2012 Nasionale Beesboer van die Jaar • Geen vermenging met graan is nodig op groenweiding nie • Uitstekende prikkellek vir verse en koeie • Eenvoudig, prakties en winsgewend • Bevorder vrugbaarheid van koeie en eerste-kalf koeie • Met Supermol is 'n daaglikse toename van tot 1.2 kg per dier per dag op groenweidings moontlik • Verseker dat vervangingsverse goed uitgroei en teikenmassas bereik www.voermol.co.za Voermol Supermol, Regnr. V7267, (Wet 36/1947). Registrasiehouer: Voermol Voere (Edms) Bpk. Posbus 13, Maidstone, 4380. Vir meer inligting skakel 083 456 3636 of stuur 'n e-pos aan [email protected]