MARKtoe! September 2014 Uitgawe 9 | Page 5

Brokkies (www.facebook.com/ agrimark) "Whaaaats aaaaap" Goeie een! Veels geluk @Carla du Toit, jy is die week se wenner van 'n R350 geskenkbewys! Brief van die redakteur Ons kuier hierdie maand in die Swartland en ontmoet die lekker mense wat hulle r'e so mooi rrrrrrol. Ek sal nooit daardie advertensie vergeet waarin Trix Pienaar so mooi praat oor die koring in haar ontbytkos nie. Dit sit in my kop soos 'n oorwurm. Daardie r wat so rol. Malmesbury is ook waar die mens-mense van Agrimark hul hoofkantoor bestuur. Die tak in die dorp is uit die boonste rakke. Amper soos die mense wat in die omgewing woon. Ons verwelkom hierdie maand 'n nuwe skrywer. Debbie Loots het in Malmesbury gaan kuier en skryf oor granate, 'n vroueboer of sê mens boerin? En vele ander interessant hede uit die omgewing. Die Swartland is koringland, en Schalk van der Merwe kyk na die koringbedryf. Hy neem bewaringslandou onder die loep en gesels oor die praktiese implikasies daarvan. Hy ondersoek verder ook die opdraande stryd van koringboerderye en verklaar die rede waarom ons baie van die koring wat ons verbruik, invoer. Charles Fourie sny tot op die been van die blokman van Malmesbury en ontdek die verskil tussen blote vleissny en dié vergete kuns van die vleismeester. Dit sneeu op die oomblik in die Kaap en mens het al vergeet hoe die somer voel. Dis egter amper braaidag en LekkerBekkig is op hete kole en maak 'n braai wat skrik vir niks. Van braai gepraat. Daar is asemrowende plekke waar mens 'n vuurtjie kan aansteek. Ons het 'n paar gaan soek en deel hulle met ons lesers in die gereelde kampafdeling. Wanneer die slegte weer finaal pad vat, kan ons almal weer bietjie buite werk en in die tuin inklim. Dale Barber praat oor die voorbereiding wat jy moet doen vir planttyd. Daar is ook 'n handige plantgids wat jy naby jou kan hou wanneer jy nie weet wanneer jy wat moet plant nie. In die diereafdeling kyk Niki Swanepoel na brakkies en hul brokkies. Dieregedrag verander rondom kos. Sy vertel hoekom en wat jy in gedagte moet hou wanneer jy jou diere voer. Intekenaars op ons aanlyntydskrif kan 'n wonderlike Weberbraai wen. Kyk gerus na die kompetisie op bladsy 74 vir meer besonderhede. Wederom. Uitgewers: Wordsworth Publishing Redakteur: Marlene Bramley S: 083 600 5110 [email protected] Produksie, bemarking en advertensies: Griet du Plessis T: 021 883 3287 S: 084 4232 584 [email protected] Teken in op MARKtoe! www.marktoe.co.za "Shame, hy't gehoor al wat jy nodig het vir 'n suksesvolle braai, is die nuwe "Jan Braai"-dvd..." Veels geluk Celeste Brown de Bruyn Oude Rozenhof gebou 12 Dorpstraat, Stellenbosch, 7600 Webtuiste: www.marktoe.co.za "Man:Here ek bid dat dit tog n gelowige leeu wees. Leeu:vir die voedsel wat ek nou gaan geniet dank ek U o Heer amen ." haha! Baie geluk @Brendon Simon King Skaap genetika: Om skape te teel sit nie sommer in enige een se broek nie. Jy moet jou genetika ken: Ontwerp: XL Design & Advertising Sonja van Huyssteen Niki van Heerden Josh Weerdenburg Fotografie: Bakkes Images www.bakkesimages.com Stileerder: Yellow Papaya www.yellowpapaya.co.za Drukkers: CTP Printers Coralee Vice Laat my terug verlang plaas toe. My oorlede siefpa het met merinos geboer en dit was n wetenskap Kos: Lekker Bekkig www.facebook.com/lekkerbekkig Marie-Louise Lila Willers Seegers Dit het vir seker in my Man se broek gesit......'n natuurlike skaapboer op sy plotjie! Wyn: Harry Haddon Salomé Bester My oom en my pa het ook een keer skape getel terwyl die plaaswerkers hulle deur 'n gang gejaag het. Op 'n vraag van my broer hoe hulle so vinnig kan tel, antwoord hy, ag dis maklik seunie jy tel net die pote en deel dit deur 4 Garden: Dale Barber BREDASDORP spog met 'n splinternuwe Agrimark: Anne Rall Rademan Baie lekker om daar rond te loer na al die mooi goed, kry altyd iets interessant wat ek net MOET hehehe Loutjie Swart Lief om daar rond te loop die einde van die maand. as jy geld het. Lief hulle "Hamburger Pattys" dit is heerlik. Mzwakhe Mtshali All Agrimark winkels is oulik en netjies,'Trots op ons verlede.Verbind tot jou toekoms' Sharon Brink Lekker al ons benodigdhede vanoggend daar gaan kry! Altyd uitstekende diens en baie vriendelike en hulpvaardige personeel Dankie Julle is Tops!!! Southern Staying Struisbaai Agulhas Ek kan julle ope gemoed aanbeveel. Baie netjies en goeie verskeidenheid. Groot aanwins vir die gebied. Julle kan trots wees. Mooi so. Get away from the madding crowd and build yourself a garden bench with PPC Ltd Veearts: Joan van der Poel Dieregedrag: Niki Swanepoel Dorp- en Agrimarkfokus: Debbie Loots Wyn en lesersmenings: Charles J. Fourie Stand van Swartland se koringbedryf, Bewaringslandbou Schalk van der Merwe Kopiereg MARKtoe! September uitgawe 2014. Alle artikels, foto’s en inligting hierin bevat, behoort aan MARKtoe! en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie. Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is daardie van die skrywers en is in geen verband 'n offisiële opinie van Kaap Agri nie. Rina Van Der Merwe Dankie dit lyk maklik genoeg vir 'n vrou ook om self te doen Dewalene Kilian Mooi vir daar teen die bome dan kan ouma kyk hoe die seuns krieket of rugby speel MARKtoe! September 2014 5