MARKtoe! NOVEMBER 2018 | Page 27

LANDBOU 3. 4. 5. 1. Die proelokaal onder die reuse akkerbome is ’n moderne ruimte waar verskillende wynproeë geniet kan word. 2. Tyd vir ’n middagslapie by die opvoedkundige en nasorgsentrum. 3. Die reënwater van al die geute en ook al die water uit die kelder, word herwin en in die besproeiingstelsel ingepomp. 4. Simon Grier verduidelik hoe die ouer wingerde met nuwe suiermetodes hanteer word. 5. Die nuwe suier- metodes verleng die wingerdstok se lewe en hou dit dus langer in produksie. MARKtoe! November 2018 27