Italiaanse pompvervaardiger, Speroni, is sedert 1955 op die voorpunt van
tegnologie en navorsing. Vandag word Speroni gereken as een van die
wêreldleiers in die vervaardiging van waterpompe. Hierdie hoë kwaliteit reeks,
met ‘n toonaangewende rol en posisie in Suider-Afrika, word sedert 1996
versprei deur Agrinet.
Beskikbaar by deelnemende AgriMark handelstakke.
Speroni word eksklusief versprei deur
Water is lewe.
MADE IN ITALY