MARKtoe! NOV 2017 | Page 14

NEW HOLLAND BRAUD. DIE MEES INTELLIGENTE WERKTUIG IN JOU WINGERD Die nuwe ultra-kompakte Braud bied jou nou meer krag, gemak, uitstaande beweegbaarheid en veelsydigheid. Die “TCS” se nuwe skudstelsel met spesiale skudderlat en nuwe FPT industriële enjin, met kraglewering van tot 129 kW, sal onvergelykbare kwaliteit in die oesproses verseker. Sedert die eerste bekendstelling in 1975, het Braud druiwe-oesmasjiene die beste oesgehalte en produktiwiteit gelewer. New Holland Braud bied jou ‘n wye reeks druiwe-oesmasjiene om by jou spesifieke behoeftes te pas. VN-reeks 7000 M-reeks 8000 L-reeks 9000 M-reeks 9000 L-reeks 9000 X-reeks 9000 XO 0.95 – 1.5m > 1.3m > 1.6m > 1.4m > 1.8m > 3.0m Smal wingerde met ‘n medium loofgroei Smal wingerde met ‘n medium loofgroei Groot wingerde Medium wingerde Groot wingerde Ekstra-groot wingerde met swaar loofgroei Olyf-boorde. Deurlopende Produktiwiteit Die basis-eenheid is ontwerp om deur die hele jaar gebruik te word. Alle implemente kan vinnig en maklik deur een operateur toegerus word. Implemente beskikbaar vir die hele jaar se produktiwiteit is: • Blaarstroper • Multiry Spuit • Topper • Voorsnoeier Kontak jou naaste New Holland-handelaar of Quintus Smit by 082 524 7397. YOUR SUCCESS - OUR SPECIALITY agriculture1.newholland.com/africa/en NOú MEER BEKOSTIGBAAR Prima -2% Finansiering van tot Prima min 2% nou beskikbaar op die T3F, TDF en T4N trekkerreeks. Kontak jou naaste New Holland-handelaar of Antonie Schutte by 082 819 8078. * Terme en voorwaardes geld. Gestruktureerde terugbetaling-opsies beskikbaar. Onderhewig aan finansiële status. Installasie- en diensfooie mag van toepassing wees. YOUR SUCCESS - OUR SPECIALITY agriculture1.newholland.com/africa/en In alliansie met *