MARKtoe! MARCH 2019 | Page 20

PLOEG IS 'N 7 LETTER WOORD. En daardie 7 letter woord is Willard. Wanneer die ryk aarde voorberei word vir saad wat sal ontkiem in voedsel vir die nasie, het jy 'n betroubare battery-vennoot nodig. Die krag van die tegnologie in elke Willard Battery verseker dat Suid-Afrika se 12.5 miljoen hektaar landbougrond bly bewerk word . Willard. Die kragwoord vir vooruitboer. Beskikbaar by jou naaste willard.co.za