MARKtoe! JULY 2017 | Page 36

KOMPETISIE n vertel van u stories ka jou ’n kykie e boek gee skraal tot bo art Sw f vana het. k aa m ge ul eie ook meer as ister bevat ld die Sandve ekendes uit vindingryke y lees oor die oudings te ish hu l om hu pseer tot ko ’n n nigiets va sommige n va onnutsigheid Sa nd ve ld an dv el d ve ld an di e Sa nd ld ve nd a se jies en oum pa se staalt s o k d l e v d San r s van giste ie en storie lg ta s o n s o K kos. opstal met rspronklike ld erg in die oo die Sandve stories van en is en ed ndighede er het omsta en ma, en lat ek ek die RON R IN A T H E Hier’s jou kans om soos ‘n opregte Sandvelder te leer kook met Rina Theron se Sandveldkos. Ons gee dié maand drie eksemplare weg aan drie gelukkige lesers. Rina Theron woon al vier dekades in die Sandveld en bieg dat sy aanvanklik gestoei het om in die omgewing aan te pas. “Ek sal altyd oom Jan-Frans Visser se woorde een oggend voor kerk onthou,” sê Rina. “Kyk, nooientjie, die Sandveld werk só. Eers wil jy net hier wegkom, maar die sand hou jou vas en hoe meer jy spartel en spook, hoe vaster val jy vas, en later as jy kan wegkom, dan wil jy nie meer weggaan nie.” “Ek het die waarheid van sy woorde besef toe ek my man in ’n mo- torfietsongeluk verloor het en op 48-jarige ouderdom die boerdery moes oorneem.” Die vuurdoop het egter vrugte afgewerp met Rina wat verskeie eerstes behaal het. Sy was onder meer die eerste geregistreerde vroue-moerkweker, asook die eerste vroulike ondervoorsitter van die Sandveldse Aartappelkwekersorganisasie. “Ek het amptelik ná byna 41 jaar in die boerdery afgetree en vind dit nog vreemd om voetspore in die sand te sien en te besef dat ek nie meer nuwes sal laat nie.” Met meer tyd op hande en haar liefde vir geskiedenis het Ina besluit om Sandveldkos aan te pak. “Dit was vir my hartseer om te sien hoe die voorsate se kultuur en stories saam met hulle begrawe word en ’n vriendin, Annette (Kotze) Gilham, ’n dogter uit hierdie wêreld, het voorgestel dat ons begin om die Sandveld- mense se stories en resepte op te teken.“ “Dit was vir my hartseer om te sien hoe die voorsate se kultuur en stories saam met hulle begrawe word en ’n vriendin, Annette (Kotze) Gilham, ’n dogter uit hierdie wêreld, het voorgestel dat ons begin om die Sandveldmense se stories en resepte op te teken. “Haar onthougoed het my op die spoor van baie stories gebring en haar interessante bydraes maak ook deel uit van hierdie projek. Ek hoop jy sal hierdie blik op die geskiedenis en die smaaklike resepte uit toeka se dae net so baie geniet soos die reis wat my daarby uitge- bring het.” Jy kan jou kopie van Sandveldkos bestel deur Rina Theron se kon- tak by [email protected] of sel: 083 6910 808. Al wat jy moet doen om in te skryf is om na www.marktoe.co.za/teken-in te gaan en in te teken op ons nuus- brief! Kompetisie sluit 31 Julie 2017 en die wenner word aange- kondig op www.facebook.com/agrimark op 1 Augustus 2017.