MARKtoe! Desember / Januarie 2015 Uitgawe 12 | Page 92

SOSIAAL Kaap Agri kondig topverskaffers aan vir 2014 J d S D Total SA is tydens ‘n glansgeleentheid op Hermon as Kaap Agri se verskaffer van die jaar aangewys. Die maatskappy was ook die wenner in die Energie-kategorie Volgens Hennie Smit, Kaap Agri se Hoofbestuurder: Verkryging en Logistiek, word werknemers by al Kaap Agri se bedryfspunte by die beoordelingsproses betrek. Daar is 15 kriteria waarvolgens die beoordeling geskied, waarvan etiek, verhoudings, mededingendheid en bemarking van die belangrikstes is. Wenners is in 13 kategorieë aangewys, en uit die groep is die algehele wenner aangewys. Sean Walsh, Kaap Agri se Besturende Direkteur, het tydens sy toespraak daarna verwys dat die waarde van Kaap Agri se goedereaankope by sy top 30 verskaffers die afgelope jaar R2,5 miljard beloop het, wat ‘n 50% toename teenoor die vorige jaar is. Jason Abrams, Total SA se Kommersiële Bestuurder het met die ontvangs van die toekenning te kenne gegee dat hierdie die een toekenning is wat hy graag wou verower. Die volgende Verskaffers is as kategoriewenners bekroon: LANDBOU INSETTE (FAUNA) VIRBAC RSA (PTY) LTD LANDBOU INSETTE (FLORA) NITROPHOSKA (PTY) LTD LANDBOU PRODUKSIEMIDDELE AGRIWIRE - A Division of Isingo (PTY) LTD MEGANISASIE HARDEWARE EN BOUMATERIAAL PPC CEMENT VERBRUIKERSGOEDERE MONTEGO PET NUTRITION (PTY) LTD DISTRIBUSIE SENTRUM (DC) LASHER TOOLS (PTY) LTD LIQUORMARK NEW HOLLAND SA (PTY) LTD BRITISH AMERICAN TOBACCO PAKMATERIAAL INLIGTINGSTEGNOLOGIE ENERGIE ONDERSTEUNINGSDIENSTE APL CARTONS (PTY) LTD TOTAL SOUTH AFRICA (PTY) LTD LOGISTIEK TRIANGLE GROUP 92 MARKtoe! Desember / Januarie 2014/15 SINTREX INTEGRATION SERVICES CVS COLLEGES H