MARKtoe! Desember / Januarie 2015 Uitgawe 12 | Page 38
Pragtige 130 ha leefstyl plasie met berg agtergrond.
Twee slaapkamer hoofhuis, pragtig gerestoureer en
toegerus met pragtige embuia meubels. Verdere
2 slaapkamer huis, nuwe 2 slaapkamer klip chalet en
2 slaapkamer werkershuis. Groot nuwe stoor en
stoorkamers. Jong produserende boegoe en sitrus
bome. Baie mooi omgewing en uitsigte.
Thys 083 448 1802
Uitstekende 2307 ha koring, weidings en veeplaas.
Ongeveer 1400 goeie saaigrond. 18,5 ha bosstok
wingerd. Dra ongeveer 2000 ooie en 200 koeie. Skaap
afrond geriewe. Goeie woonhuise en groot store.
Thys 083 448 1802
JG
JACO
GROENEWALD
ELECTRICAL
Pragtige 59 ha Bergrivier plaas. Water vir ongeveer
18 ha besproeiing. Ongeveer 1000 jong Olyfbome van
verskeie variëteite. Fasiliteite vir eier produksie op klein
skaal. Varkhokke en perdestalle. Tweede woonhuis en
verskeie chalets geskik vir verhuring, asook privaat
kampering. Gronde geskik vir verskeie aanwendings
ten opsigte van besproeiing en weidings aanplantings.
Thys 083 448 1802
Pragtige luukse woonhuis met eie privaat toegang tot
die Bergrivier. Fantastiese uitsig en voël lewe op rivier.
Elsa 083 390 9778