MARKtoe! Desember / Januarie 2015 Uitgawe 12 - Page 32

akvaba.pdf 1 2014/12/09 03:55:38 PM Wie staan pa vir jou besittings wanneer jy weg is? Kaa Gebru ik j pA o gri rek u eni n Ons is die enigste maatskappy wat gelys is by Kaap Agri vir oprigting, wat beteken rekeninghouers kan nou hul heinings laat oprig op hul rekening. Ons gebruik slegs Gallagher-produkte vir elektrifisering. Oprigting van: • Elektriese omheining • Palisade • Hoësekuriteitsheining met 10 jaar antiroes waarborg • Plaasheinings • Elektrifisering van hekke • Toegangsbeheer • Kamera's en Interkomstelsels Navrae: Roelof Serdyn | cell : (+27) 082 864 3734 | email : akvabafencing@outlook.com g