MARKtoe! AUGUSTUS 2018 | Page 21

4. 5. 3. 1. en 2. Petru Cloete demonstreer sy vaardigheid met pype na maat sny. 3. Donovan Kriel voltooi ’n bestelling in die voerstoor. 4. Die boubedryf is ’n groeipunt vir die tak en hout word ook op bestelling gesny. 5. Die tak se verfafde- ling gaan van krag tot krag en kleure word op die perseel vermeng. 6. Lutzville Agri- mark is die laasste stop vir vakansiegangers op pad na die see. “Dis baie handig vir ouens wat iets vergeet het,” sê Christiaan van sy kampeerafdeling. 6.