MARKtoe! Augustus 2014 Uitgawe 8 | Page 56

Hy is ons energieke, brawe, liefdevolle, grawe altyd gate waar hy nie moet nie, stert swaaiende modder gevreet laaitie, Brakenjan... NBHD/00335/A TROETELDIERE IS FAMILIE. ONS BESKOU HUL BESLIS SO. Van die manier hoe ons hulle lief het, in goeie sowel as slegte tye, en veral in die manier hoe ons hulle voed. Jy sal vind dat alle Montego Pet Nutrition produkte met hierdie benadering gemaak word. Elke produk is net so gebalanseerd soos wat dit smaaklik is! Ons maak ons kos op die manier, want familie verdien net die beste. HEERLIK VOEDSAAM