MARKtoe! Augustus 2014 Uitgawe 8 | Page 18

BEESWEIDING Geskik vir verbouing onder beide droëland en besproeiingsland.Bestaan uit verskillende spesies insluitend peul-, en inheemse, meerjarige weidingsgewasse. PLANTDATUM: September - Maart VOGBEHOEFTE: 400mm plus per jaar GRONDVOORKEUR: Vrugbare sanderige tot kleileem- tipe grond PLANTDIGTHEID: Rye 10 kg/ha; Breedwerpig 10 kg/ha OPMERKINGS: In gebiede waar die jaarlikse reënval minder as 400 mm is, word aanvullende besproeiing benodig. Diep, vrugbare grond word verkies. Dit kan die groei van die peulgewaskomponent van die mengsel bevorder. In droeër gebiede van die land waar aanvullende Hulle v erdien besproeiing ontbreek, word aanbeveel dat hierdie DIE BE weiding in 90-cm-rye gevestig word. STE SKAKEL ONS: +27 11 762 5261 of www.advanceseed.com