Kom skop jou skoene uit, maak jouself gemaklik en ontspan in die hartjie van
Bredasdorp. Die 100 jaar oue huisie is vol karakter, met 2 dubbel slaapkamers,
'n kaggel in die gemaklike kombuis, 'n sitkamer en moderne badkamer asook
'n lekker son stoep. Wanneer kom jy kuier?
Kontak Bernice op
072 616 4397 of e-pos [email protected]